Friday 9 April 2010

Talk at the Coach in Leiden on Earthships

Had a great evening at the Coach in Leiden. The "squatters" loved the Earthship concept.

Marcel Bas: "Dit was ´n regte hool! Maar die atmosfeer was lekker. Jy was goed voorberei, Ludwig! Voorberei op verskillende vlakke :-) Het julle dit geniet?

Ludwig Everson: "Marcel dit was lekker, jou neef en vriend is goeie geselskap. Die meeste mense het die regte vrae gevra, 'all-en-all' was dit goed. Net die gerook was iets te veel ::-("