Monday 10 May 2010

Dorpsraad vergadering - Uitslag

+ Die vergadering het baie goed gegaan.
+ Daar was 'n gebied geïdentifiseer.
+ Die Aardskip projek is die groen lig gegee.

-o0o-

+ The meeting went very well.
+ The Aardskip project was given the green light.
+ A plot was identified.

Saturday 8 May 2010

Dorpsraad vergadering - Town council meeting

Dear Fellow Earthshippers,

Monday (10-05-10) is a very important meeting with the Orania town council. Please pray that we get the property to start the first approved earthship in South Africa. We have a very big dream for earthships in Africa and Orania.

-o0o-

Beste mede Aardskepers,

Maandag (10 Mei 2010) is 'n baie belangrike dag in die geskiedenis van aardskepe in Afrika. Die Orania Dorpsraad gaan 'n besluit neem oor waar ons 'n Aardskip kan bou in Orania, Suid-Afrika. Ons het baie 'n groot visie vir aardskepe in Suid-Afrika en Orania.