Thursday 26 April 2012

Monday 23 April 2012

Nuwe dakplate - Correct length roof

The correct roof plates arrived today.

Die nuwe dakplate is hier! So binnekort word dit geplaas.

Earthship greetings / Aardskip groete
Ludwig, Retha, Alan, Frank en Danie
www.aardskip.com
2012/04/23

Wednesday 18 April 2012

Max height - maksimum hoogte

We have finished the purlines, now we have reached the maximum heigth, give
and take the 0.5mm of the roof itself, of the earthship.

Ons is nou op maksimumhoogte van die Aardskip! (plus minus die 0,5mm van die
staal dak)

-o0o----------------------------

Almal wat betrokke was met die Aardskip is welkom vir 'n bring en braai
12:00, Vrydag 20 April 2012. Laat my weet sodat ons genoeg vuur kan maak.

-o0o----------------------------

Earthship greetings / Aardskip groete
Ludwig, Retha, Alan, Frank en Danie
www.aardskip.com
2012/04/18

Thursday 12 April 2012

Last truss - laaste dakkap

Alan & Franky: "We are the champions!" / "Ons is die wenners"

Die twee manne het feitlik die dak alleen opgesit. Waar elders kan so taak deur slegs twee mense verig word?

Earthship greetings / Aardskip groete
Ludwig, Retha, Alan en Franky
www.aardskip.com
2012/04/12

Thursday 5 April 2012

Huis in heuwel - house in hill - no fear

1) House in hill - huis in heuwel

2) Onverskroke Franky - no fear!

Earthship greetings / Aardskip groete
Ludwig, Retha, Alan en Franky
www.aardskip.com
2012/04/05