Friday 31 August 2012

An earthship with tyres, strawbale and earthbags - www.aardskip.com - Strooibaal muur dakhoogte.

This must be one of a kind eartrhship. We use strawbales, tyres and
earthbags to build the house. Do not forget the wood, aliminium and glass.
All of this in the front wall.

Die voorste muur is gebou met:
* buiteband as fondasie
* sandsakke vir die muurtjie onder die vensters
* venstersrame is van aliminium
* aliminium vensterrame is op hulle beurt in houtrame
* voormuur aan die weste kant is gebou met strooibale
* vensters in die strooibaal muur gaan van glas bottels gemaak wees

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson
30 Augustus 2012

Thursday 30 August 2012

THE glass wall 28 meters long 3 meters high - www.aardskip.com - DIE glasmuur 84 vkm

The bottom part of the glass wall is double glazing.

Huidiglik skyn die son so 2 meter in die huis in.

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson

Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Tel: +27 53 207 0029
30 Augustus 2012

Ooste kant van glasmuur ook klaar - Rest of the glass wall done

Hier is die twee manne wat die glas muur gebou het.

Franky and his brother, Danie, build this glass wall and the front roof.

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson
30 Augustus 2012

Friday 24 August 2012

See upright window and overhang important for our climate -Vensters is regop met 'n afdak vir Orania klimaat.

Checkout upright window and overhang important against the heat in our
climate.
In December we will have zero direct sunlight in the house.

Die Aardskip se vensters is regop met 'n afdak om te beskerm teen ons
genadelose son.
Huidiglik skyn die son so 3 meter in die huis in.

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson

Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Tel: +27 53 207 0029
24 Augustus 2012

50 % klaar met die glasmuur - 50% done with front wall

Volgende week is die voorste muur klaar.

Next week will the glass wall be done.

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson
24 Augustus 2012

Saturday 18 August 2012

Started with the top windows - boonste vensters

We are now busy installe four items as we move from west to east.

1. Gutters / Geute
2. Outside ceiling / Buite plafon
3. Bottom windows / Onderste venster
4. Top windows / Boonste vensters

Ons is tans besig om die vier items te plaas.

vriendelike groete
Ludwig Everson



Aardskip donations / skenkings
Bank: Standardbank
Swift code: SBZAZAJJ
Branch: 050103
Account name and nr: OSK 041 712 617
Reference: SA025Aardskip

Friday 17 August 2012

Aardskip se nok is op - ridge flashing is done

Franky en Danie placed the ridge flashing on the aardskip. It is done.

17 Aug 2012

Aardskip se eerste nok

Franky en Danie place first ridge flashing of the aardskip.

13 Aug 2012

Aardskip sonder nok

Franky on top of the world.


Groete van die span /Greeting from the team

Ludwig, Retha, Franky en Danie

12 Aug 2012 http://www.aardskip.com kliek op BLOG / Click on BLOG

Friday 10 August 2012

Voorste dak dag 1 - Front roof day 1

Groete van die span /Greeting from the team

Ludwig, Retha, Frank en Danie

8 Aug 2012 http://www.aardskip.com kliek op BLOG / Click on BLOG

Voorste dak dag 2 - Front roof day 2

Groete van die span /Greeting from the team

Ludwig, Retha, Frank en Danie

9 Aug 2012 http://www.aardskip.com kliek op BLOG / Click on BLOG

Voorste dak dag 3 - Front roof day 3

Groete van die span /Greeting from the team

Ludwig, Retha, Frank en Danie

10 Aug 2012 http://www.aardskip.com kliek op BLOG / Click on BLOG

Friday 3 August 2012

View from the east - Sig van die ooste

Let op hoe in lyn loop die voorste raam. Dankie aan 'n goeie span.

Check how straight is the front frame. Thanks to good team-work.

Groete van die span /Greeting from the team
Ludwig, Retha, Frank en Danie
3 Aug 2012 http://www.aardskip.com kliek op BLOG / Click on BLOG

Wednesday 1 August 2012

40 studente van Kofsies het ons kom besoek - http://www.aardskip.com kliek op BLOG

Ons wil net namens die Aardskip-span vir Kobus du Preez bedank dat hy die Honneurs studente van Kovsies bloot gestel het aan die argitektuur van Orania.

Dit was 'n groot eer om die studente te kon ontvang en vertel het van die eienskappe van die aardskip.


Groete van die span
Ludwig, Retha, Frank, Danie
1 Augustus 2012

http://www.aardskip.com kliek op BLOG

40 students from UFS visited us - http://www.aardskip.com click on BLOG

We are really pleased and honoured that Kobus du Preez showed the UFS students the Aardskip (Earthship) and some of the other architecture of Orania.

Greeting from the team
Ludwig, Retha, Frank, Danie
1 August 2012

http://www.aardskip.com Click on BLOG