Friday 28 September 2012

Inside planter will supply food all year round. - www.aardskip.com - Binnesehuise plantebak en put.

Die binnenshuise plantbak en is deel van die voedsel produksie in die aardskip.
Plante gebruik die gryswater en dit is die tweede keer wat die water gebruik word.
In totaal gaan die water vier keer gebruik word.

-o0o------------------

Here you can see part of the planter. The planter is 2 times 10 metres long, with a well at the end. In well is the water that the plants do not use and will be used to flush the toilet.
The flusing of the toilet is the third time water will be used.

Aardskip donations / skenkings
Bank: ABSA
Swift code: ABSAZAJJ
Branch: 632005
Account name: LRHV Everson
Account nr: 9272495193
Reference: Aardskip

Hemelwater opvang filter. www.aardskip.com Rain water capture filter.

The capture dam was build with dirtbags and plastered with cement. Underneath the cement is a plastic lining. Different size stones were used as a debris filter.

-o0o----------------------

Die hmelwater opvangdam is gebou met sandsake. Binne is daar 'n laag plastiek en uitgepleister met sement. Ons het tot dus ver nog nie 5 sakke sement gebruik nie. Vir filter doeleindes is daar verskillende lae klippe gebruik.

vriendelike groete
Ludwig Everson

Friday 21 September 2012

Plaster and ground beneath windows from the eastern side. www.aardskip.com Pleister en grond onder venster vanaf die oostekant.

Op die foto kan u sien dat ons grond onder vensters geplaas het om die sakke van die son te beskerm. Die idee is dat daar Karoo gras en pragtige Magrietjies (Gousblomme) sal groei.

Aan die agterkant van die huis het ons die geut geseël en die opvang/filterdam gepleister.

-o0o-----------------

You can see that we placed ground below the windows to hide the bags from the sun. We will plant Karoo grass and daisies on this ground.

Behind the earthship we also sealed the gutter and plastered the filter dam.
Photo to follow.

vriendelike groete
Ludwig Everson

Aardskip donations / skenkings
Bank: ABSA
Swift code: ABSAZAJJ
Branch: 632005
Account name: LRHV Everson
Account nr: 9272495193
Reference: Aardskip

Tuesday 18 September 2012

First layer of plaster on outside bags done www.aardskip.com Pleister op die buite sakke se eeste laag is klaar.

Ons het nou die sakke beskerm teen die woeste sommer son. Nog so paar dinge buite afhandel en dan voluit binne werk om die kammers reg te kry.

-o0o-----------------

The outside bags are now protected against the vicious summer sun. Remember that our summer is starting now. Now lets start to get the rooms done.

vriendelike groete
Ludwig Everson

Thursday 13 September 2012

Jelleke dankie vir jou ondersteuning met die aardskip. www.aardskip.com

Jelleke helped us with some building equipment.

Thanks and success.

Ludwig and Retha

Michael dankie vir jou ondersteuning met die aardskip. www.aardskip.com Geniet jou nuwe tuiste!

Michael helped us on two occasions with building equipment.

Thanks and success with your new future.

Ludwig and Retha

Willards is tops. www.aardskip.com Bert Els het spesiaal na Orania gekom om die Aardskip se batterye te kontroleer.

Bert Els from Willards came spesially to Orania to check my system's batteries. That is what a call service!

Thanks Bert.

Ludwig and Retha

Die begin van ons pleister werk - www.aardskip.com - We have started with the outside plastering.

Before the sun "dissolve" all our dirtbags again will we plaster the exposed dirtbags.

-o0o------

Om die son te uitoorlê pleister ons gou die buitekant van die huis.

vriendelike groete
Ludwig Everson

First layer of the floor is level - www.aardskip.com - Eerstel aag van die vloer is gelyk..

Die vloer gaan 'n grond vloer wees. Die eerste laag is nou gelyk. Bo die laag kom 'n grond laag met strooi en bo dit 'n ... misvloer.

-o0o------

The frist layer of the floor is level. On top of this will be a rammed ground floor and on top of that a final coating with cow dung.

Friday 7 September 2012

Desma - www.aardskip.com - Aritekstudent raak ontslae van haar frustrasies.

Desma het nie op haar laat wag nie en gewys sy sien kaan om 'n buiteband te vul.

-o0o------

If you want to change the world you start to do it yourself, blow by blow.

Belangrike besoekers - www.aardskip.com - VIP's

We had a group of three people from Bloemfontein. Anita, Tabo (Bloemfontein Council Member) and Desma. They were here to look at our earthship, to learn and feel and see. Their mission is to have many earthships (close to) in Bloemfontein. The principle will be they teach the people how to build their own house and at the same time how to be produce their own food.

-o0o------

Anita, Tabo en Desma gaan Bloem vir altyd verander. Hulle gaan sorg dat minder gegoede mense aardskepe gaan kry! Voedsel sekerheid is vir hulle belangrik. In die woorde van Tabo Olivier: "Ons gee werklose, arm, honger, huis-lose mense HOP huise, maar hulle bly arm, honger en werkloos. Die aardskip konsep gaan dit verander."

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson
6 September 2012

Watch this space - www.aardskip.com - Binnekant

Now is the time to start with the inside.

-o0o-----

Nou moet julle sien hoe ons die binnekant om gaan tower na 'n huis.

Hoofgebou dop klaar - www.aardskip.com - Main buiding shell done

Danksy 'n hard werkend span werkers is die hoofgebou se dop klaar.

Daar moet nog aan die oostekant 'n ingangsportaal gebou word en 'n dubbel afdak en stoep by die westelike ingang.

-o0o--------------

The main building's shell is done a couple of minor buildings need to be done. (Eastern entrance hall and a double carport on the western side.)

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson
7 September 2012

Tuesday 4 September 2012

Dove imprint on the window - www.aardskip.com - Duif afdruk op die ruit.

Het julle al gewonder waarom maak os soveel merke op die ruite?

Wel dit is om seker te maak dat die mense of diere nie in die ruit vas loop,
hardloop of vlieg nie. Ongelukig is die duiwe al so gewoond om heen en weer
te vlieg in ons huis, dat hulle nie die ruite sien nie.

Die een foto is 'n afdruk van 'n duif wat teen die een ruit vas gevlieg het.

-o0o--------

Even though we made markings on our windows, did it not stoped the doves to
fly into the windows. I sure hope that they learn before they die.

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson
4 September 2012