Friday 29 March 2013

Ons het warm water - sun will now give us also hot water

Now we have hot water from the sun. Seeing that we have water to fill the geyser it was now possible to install the vacuumed pipes to generate hot water.

We have installed the kitchen table top.

The second room's floor is oiled and it looks stunning. We oiled it with two layers of sunflower oil and one layer of linseed oil. The linseed was diluted with turpentine, so that it could penetrate better. This floor is hard and can be compare to a wooden floor. There is not a single once of cement in the floor.

-o0o------------------

Die foto is geneem van die Noord-Ooste en u kan die solarwarmwaterstelsel sien op die dak van die aardskip. Die stelsel is nou ten volle werkend. In die foto kan u ook die PV sonpanele (regs op die grond) en die septiestenk (swart koepel) duidelik sien. Byde die items moet nog op hulle regte plek geplaas word, op die dak en ondergronds.

Verder is 2de kamer se vloer ge-olie met twee lae sonneblomolie en 'n laag lynsaadolie. Die lynsaadolie moet die reuk van die sonneblomolie verbloem of moet ek sê vergeur.

Verder vorder die badkamer-kombuis-eenheid goed. Die kombuis se werkblad en afwasbak (zink) is geplaas. Krane en water sal volgende week gekoppeld word.

Groete/Greetings
Ludwig, Retha en Arno

Saturday 23 March 2013

We can now drink our rainwater - Toevoerwaterpomp is werkend

Ons het die week die volgende vermag.

+ Die 2e kamer se vloer sal Maandag gereed wees om ge-olie te word.
+ Verder werk ons water toevoer goed, alle lekke is ontlek en ons drink ons heerlike reënwater. Maandag sal die songeyser gekoppel word.
+ Die badkamer vorder fluks. Arno kalk pleister die muur, die water is werkend, die badraam is gemaak.
+ Die plante groei ook goed. Sien foto.

-o0o------------------

In the foto you see our water supply pump and filter station. The hotwater geyser will be connected soon. Our bathroom is getting on well, all taps are in position, Arno is busy with limeplaster and the bath's frame is installed. Furthermore the plants in the planter are growing much better, see our small-tiny pumpkin. The second bedroom's floor is ready to be oiled.


Groete/Greetings
Ludwig, Retha en Arno

Saturday 16 March 2013

Gryswaterpomp is werkend en een kamer se muur is klaar - One room wall is done & the toilet can be flushed with grey water.

In the photo you see the inside of the earthship. The inserted photos show enlargements of the plants, the pump, inside tap, the cistern connections and a room.

The plants in the grey water cel use some of the water and the rest will flow to a well. The grey water pump will pump the water to the inside tap and toilet cistern. The cistern connections are made in such a way that clean water can also be used to fill the cistern if there is not enough grey water. There is also a one way valve to prevent the grey water to flow to the other taps, e.g.. the zinc taps.

The wall of the room that is finished, was initially plastered with cob (1 straw : 1 clayish ground : 1 shale), then with a lime plaster (1.5 clayish ground : 1.5 sand : 1 lime ) and finally white washed (2 clayish ground [colour]: 1 lime).

Currently it is only my wife, my son and myself working on the earthship.

-o0o------------------

In die foto sien u die binnekant van die aardskip. Die invoegsels is vergrotings van die plante, pomp, binne tuinkraan, spoelbakkonneksies en 'n kamer.

Die gryswater loop in die gryswatersel (plantebak) in, die plante gebruik van die water en die oortollige water loop in 'n put. Die gryswaterpomp pomp
die water na die kraan en die toilet se spoelbak. Die spoelbakkonneksies is so gemaak dat grys- of skoon water kan die spoelbak vol maak. Verder is daar ook 'n eenrigtingklep wat verhoed dat die gryswater sal uit kom by die ander krane soos die wasbakkrane.

Die voltooide muur is eers gepleister "cob", toe met 'n kalkpleister en laastens gewitwas (met 'n kleur).

Groete
Ludwig, Retha en Arno

Friday 8 March 2013

Daar word nou hardgewerk aan die badkamer en kombuis - Bathroom and kithen have all my attention now.

Op die foto sien u die droë-muur tussen die kombuis en badkamer. Ons is hard besig om die water pype aan te lê. Die pype is nou van die pomp tot by die waskammer aangelê. Moet nog al die konneksies maak en styf vasdraai. Dan die warm water en die gryswater en die riool.

Verder is die week gespook om die die 2e kamer klaar te kalk pleister, dit is nou klar sal volgende week net met 'n kalk mengsel die kleur reg kry.(Afwit)

-o0o------------------

Currently we are full on busy with installing the water, bathroom and kitchen. See photo.

Secondly we manage to finish the 2nd room's lime plastering, the effect is stunning. Now we need to get the colour even and we will show it to you.


Groete
Ludwig, Retha en Arno

info.everson@gmail.com
Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Tel: +27 73 134 9671
2 January 2012

Donasies - donations
Bank: ABSA
Swift code: ABSAZAJJ
Branch: 632005
Account name: LRHV Everson
Account nr: 9272495193
Reference: Aardskip

Sonskip NW aansig - Earthship NW view time lapse video - Feb 2013

North-west view of the building of the earthship in Orania, South Africa. For more info goto http://www.aardskip and for more photos click on "Blog".
-o0o----


Die video is gemaak uit daaglikse fotos wat geneem is van die Noordwestelike hoek van die erf. Toe die bouery binne begin was daar slegs een foto per maand geneem.

Ludwig en Retha Everson

Saturday 2 March 2013

The natural homes eco-house map see if you can find the Sonskip (earthship) in Orania South Africa

See if you can find the Sonskip (earthship) in Orania South Africa. Kyk of julle die Sonskip aardskip kan vind.

Wie is ons nuutste werker? - We should have a working bathroom soon.

We are busy with the bat kitchen-bathroom-area. The septic tank and water pipes are waiting to be install and soon we will have all the rest of the bathroom hardware. On the right in the photo you can see the dry wall and soon this dry wall will be filled with pipes.

On the left in the photo you can see our latest team member. Now we will really get going. Welcome Retha.

-o0o------------------

Ons wil Retha ons nuutste werkende lid welkom heet, sien foto.

Regs in die foto kan u ook die houtraamwerk van die binnemure, waar al die pype gaan kom, sien. Die voordeel van so 'n kombinasie kombuis-badkamer area is dat al die pype is saam en sodoende word daar baie bespaar.

Groete
Ludwig, Retha en Arno