Tuesday 24 June 2014

First room with ceiling - www.aardskip.com - praatjie by Kragdag

The last couple of weeks we worked on the ceiling, of what we call the 3rd bedroom. However this is the first bedroom with a ceiling. At the same time we had to place the final window and wooden wall of the bedroom. We still need to place the actual glass. In the photo you will also see our banana tree in the planter and the fact we already have guests in the room.

This week we are honoured that Ludwig was invited to give a talk on the Aardskip Project and other alternative energy projects in Orania at Kragdag, at 15:40 on Thursday the 26st of June 2014. Kragdag is an alternative energy expo close to Pretoria. To visit the expo go to their website for more info:
http://kragdag.com/winkel/index.php?main_page=page&id=17


-o0o----------------------------------------

Die afgelope paar weke het ons gewerk het aan die plafon, van wat ons die 3e slaapkamer noem, maar dit is die eerste slaapkamer met 'n plafon. Terselfdertyd het ons die finale venster en hout muur van die slaapkamer
ingesit. Verder moet ons nog die glas insit. In die foto sal julle ook ons piesangboom sien en die feit dat ons reeds gaste in die kamer is.

Hierdie week is ons geƫerd dat Ludwig uit genooi is om 'n praatjie oor die Aardskip projek en ander alternatiewe energie-projekte in Orania by Kragdag te gee, om 15:40 op Donderdag die 26ste Junie 2014. Kragdag is 'n alternatiewe energie Ekspo naby Pretoria.

Om na die praatjie te kom luister, gaan na hulle webwerf vir meer inligting:
http://kragdag.com/winkel/index.php?main_page=page&id=17
Kragdag is naby Pretoria:
http://kragdag.com/winkel/index.php?main_page=roete 


vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson

Monday 9 June 2014

Besoek aan Qala Tala - www.aardskip.com - visited Qala Tala

Die week het ons verder gewerk aan die derde kamer se glasmuur. Fotos volg later. Die muur moet eers klaar wees voor ons die kamer se plafon kan voltooi.

-o0o----------------------------------------

This week we continued to work on the third room's glass wall. Photos will  follow. The wall must be completed before we can complete the room's ceiling.

====================================

In die fotos sien julle ons besoek vorige week aan Qala Tala se ontwikkelingsterreine./
In the photos you can see our visit last week to Qala Tala's development sites.

Anita se ontwikkelingsterrein:  /

Anita's development site: 












 


 1. Anita voor haar kweekhuis gebou met 2 liter plastiek bottels. /

1. Anita before her greenhouse built with 2 litre plastic bottles.


















2. Francois en 'n dogtertjie binne 'n een vertrek "Survival Earthship".  /
2. Francois and a daughter in a one room "Survival Earthship".



















3. Danie by sy bottelmuur. Sien ook geut gemaak 2 liter plastiek bottels.  /
3. Danie in front of his bottle wall. See also the gutter made with 2 litre plastic bottles.


==================================

Thabo se ontwikkelingsterrein: (Thabo Olivier die groenste raadslid in die land.)  /
Thabo's development site: (Thabo Olivier the greenest councillor in the country.)



















1. Ludwig en Thabo binne sy R.D.P. buiteband-huis.
1. Ludwig and Thabo inside his R.D.P. tire house.





2. Thabo se muur tot muur groente tuin in buitebande.  /
2. Thabo's wall to wall vegetable garden in tires.

These people are really inspiring.



vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson

Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Tel: +27 73 134 9671
Web: http://www.aardskip.com
Bakkies: http://www.facebook.com/groups/aardskip
GPS: -29.8168,24.4115

Aardskip donations / skenkings
Bank: ABSA
Swift code: ABSAZAJJ
Branch: 632005
Account name: LRHV Everson
Account nr: 9272495193
Reference: Aardskip