Saturday 22 December 2012

Aardskip.com supports Qala Tala to create earthship RDP housing ... Aardskip-com en Qala Tala projekte werk saam

In the photo you see Thabo Olivier and Ludwig Everson in front of Thabo's RDP showcase.

"If you give a poor, homeless, unemployed person a home. Then you will have a poor unemployed person with a home that he can not afford." Thabo Olivier

With the earthship concept you can also employ him in his own garden, he will not be hungry and he will have free energy and water.

-o0o------------------

Hier sien u die begin van verdere samewerking tussen Qala Tala en die Aardskip projek.

Mens sou byna kan sê 'n verdere samewerking tussen die ANC en Orania, maar so ver sal ek nou nie gaan nie.

Wat wel hier gebeur het, is dat daar beslis 'n kennis oordrag plaas gevind het van die Aardskip Projek in Orania na Qala Tala se se RDP projek in Bloemfontein. Die twee Oostenrykse studente vrywilligers en twee van my beste werkers het al vier gaan werk op Qala Tala se RDP projek.

Groete
Ludwig en Retha

No comments:

Post a Comment