Friday 14 October 2011

Aardskip hoeksteenlegging (boogbuitebandleging)

Aan: Radio Orania

Om af te kondig tydens “Kennisgewingbord” op Vrydag 14 Oktober, asb.
***********************************************************************************
 
Beste mede-Oraniers,
Hiermee nooi ons u plegtig uit na die volgende seremonie:

Wat:         Die "boogbuitebandlegging" van die aardskip, "Sonskip".
Datum:    17 Oktober 2011 (Maandag)
Tyd:         17:17
Plek:        Aardskip erwe (Robynlaan, reg onder die dorpskantoor)
 
Die Eersteburger sal die eerste sooi gooi.
Daar sal dan geleentheid gegee word vir elkeen om sy (of haar) man te staan (of is dit nou "slaan"?) en 'n buiteband te vul met ons eie Orania aarde.
 
Orania groete,
Ludwig en Retha
 
(boogbuitebandlegging = hoeksteenlegging, maar sonder ‘n hoek en stene!!!!!!)

No comments:

Post a Comment