Showing posts with label Energie. Show all posts
Showing posts with label Energie. Show all posts

Sunday, 26 June 2016

The wonder of solar power / Die mag van sonkrag. - aardskip. com

Hier kan julle die wonder sien van sonkrag. Wie sê ‘n aardskip moet te kortskiet?
1. Mikrogolf/konveksieoond. 2kW
2. Twee plaat stoof. 2kW
3. Ketel (net uit die foto) 2kW
4. Skottelgoedmasjien AAA (0.7 kWh tot 1,5kWh per was) – Nuut.
5. Dubbelbalie Wasmasjien (om die draai)
6. A+ Yskas (0.8 kWh per dag)
7. Dan is daar nog ‘n broodmasjien, diep-olie braaier, mengers en kerwers.

In die voorgrond sien julle ons nuwe twee gasplaat eiland as rugsteun op bewolkte dae. Die kas is gemaak met herwinde hout, deur Trevor.

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson
Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Sel: +27 53 207 0029
Tel: +27 73 134 9671

Here you can see the wonders of solar energy. Who says an earthship should be backward?

1. Microwave / convection oven. 2kW
2. Two glassplate stove. 2kW
3. Kettle (just out of the picture) 2kW
4. Dishwashingmachine AAA (0.7 kWh to 1,5kWh per wash) - New.
5. Twintub washing machine (around the corner)
6. A+ Refrigerator (0.8 kWh per day)
7. There is also a bread machine, deep oil braaier, mixers and shreders.

In the foreground you can see our new two gas plate island, as backup when it is cloudy. The cabinet is made of recycled wood, by Trevor.

regards
Ludwig and Retha Everson
Box: PO Box 186, Orania 8752, South Africa
Cel: +27 53 207 0029
Tel: +27 73 134 9671

Monday, 21 December 2015

Actual Solar Power verus Model - aardskip.com - Werklike sonkrag versus Model.

In the graph you see the actual and theoretical solar power in kWh per kW installed PV pannels average per day every month.

In die grafieke sien u die werklike en  teoretiese sonkrag in kWh per kW geïnstalleer panele gemiddeld per dag elke maand.


The following points can be derived from the chart:
+ These model values includes a 40% loss.
+ Both values is kWh per kW installed PV pannel.
+ The panels are installed at a angle of 40 degrees.
+ The discrepancies (in. March, October) could be from weather conditions.

-o0o-----------------------------------------

Die volgende punte kan afgelei word uit die grafiek:
+ Hierdie model waardes sluit 'n verlies 40%.
+ Beide waardes is kWh per kW geïnstalleer sonpaneel.
+ Die panele is geïnstalleer op 'n hoek van 40 grade.
+ Die teenstrydighede (in. Maart Oktober) kan wees van weerstoestande.

-o0o-----------------------------------------

vriendelike groete
Ludwig  en Retha Everson

Monday, 14 December 2015

Effect of the PV direction on the Solar Power - aardskip.com - Effek van die sonpaneel se rigting op krag lewering

In the graphs you see the theoretical effect of the solar panel's direction on the solar power in kWh per kW in installed per day.

In die grafieke sien u die teoretiese effek van die sonpaneel se rigting op die sonkrag in kWh per kW geinstalleer per dag.


The following points can be derived from the chart:
  • [30 NS] - solar panel's angle is 30 degrees in the north-south direction on the horizon at a latitude -29.83.
  • [30 W] - solar panel's angle is 30 degrees in the western direction from the horizon.
  • [Beide] - Half of the solar panels are tilted NS and the other half is tilted in the Western direction at 30 degrees.
  • The panels tilted at a 30 degrees in the North-South direction offer the best results, Winter and Summer.
  • The panels tilted at a 30 degrees in the western direction give the worst results, an average loss of 24% per year.
  • Even a combination of panels deliver worse results, an average loss of 12% per year.
Note: Due to other losses will the practical results be about 85% of the theoretical results. Furthermore, we can assume that heat in the summer will reduce the power.

The graphs are calculated with models developed by Aardskip Projects. Need similar graphs for your latitude contact us.

-o0o-----------------------------------------

Die volgende punte kan van die grafiek afgelei word:
  • 30 NS - Sonpaneel se hoek is 30 grade in die Noord-Suid rigting van af die horison by ‘n breedtegraad -29.83.
  • 30 W - Sonpaneel se hoek is 30 grade in die Westelike rigting van af die horison by ‘n breedtegraad -29.83.
  • Beide – Helfte van die sonpanele is N-S gekantel en die ander helfte is Wes gekantel ten 30 grade.
  • Die panele wat 30 grade in die Noord-Suid rigting gekantel is lewer die beste opbrengs, Winter en Somer.
  • Die panele wat 30 grade in die Westelike rigting gekantel is lewer die swakste opbrengs, ‘n gemiddelde ’n 24% verlies per jaar.
  • Selfs ‘n kombinasie van die panele lewer nie goeie resultate nie’n gemiddelde 12% verlies per jaar.

Nota: As gevolg van verliese sal die lewering ongeveer 85% wees van die teoretiese syfers. Verder moet ‘n mense aanvaar dat hitte in die Somer gaan die krag lewering verlaag.

Die grafieke is bereken met modele ontwikkel deur Aardskip Projekte. Benodig u soortgelyk grafieke vir u breedtegraad kontak ons gerus.

-o0o--------
  
For more info goto:
vriendelike groete
Ludwig  en Retha Everson

Effect of the PV angle on the Solar Power - aardskip.com - Effek van die die sonpaneel se hoek op krag lewering.

In the graphs you see the theoretical effect of the solar panel's angle on the solar power in kWh per kW in installed per day.

In die grafieke sien u die teoretiese effek van die sonpaneel se hoek op die sonkrag in kWh per kW geïnstalleer per dag.

Die volgende punte kan van die grafiek afgelei word:

  • NS - Sonpaneel se hoek in die Noord-Suid rigting van af die horison by ‘n breedtegraad -29.83.
  • Elke kleur is ‘n ander hoek, blou - 20, oranje - 30, geel - 40, groen - 50 en rooi-bruin -  60 grade.
  • Die laagste hoek, 20 grade, lewer die meeste krag in die Somer maande.
  • Die hoogste hoek, 60 grade, lewer die meeste in die Winter.
  • 50 grade lewer die minste afwyking in die jaar en piek in die Lente en Herfs.
  • Die beste jaarlikse gemiddeld krag lewering is by ‘n hoek van 30 grade.

Nota: As gevolg van verliese sal die lewering ongeveer 85% wees van die teoretiese syfers. Verder moet ‘n mense aanvaar dat hitte in die Somer gaan die krag lewering verlaag.

Die grafieke is bereken met modelle ontwikkel deur Aardskip Projekte. Benodig u soortgelyk grafieke vir u breedtegraad kontak ons gerus.

-o0o--------

The following points can be derived from the chart:

  • NS - PV's angle in the north-south direction from the horizon at a latitude of -29.83.
  • Each color is a different angle, blue – 20, orange - 30, yellow – 40, green – 50 and red-brown - 60 degrees.
  • The lowest angle, 20 degrees, provide the best results in the Summer months.
  • The highest angle, 60 degrees, provide the best in the Winter.
  • 50 degrees produces the least variance throughout the year and peaks in the Spring and Autumn.
  • The best annual average power is at an angle of 30 degrees.
Note: Due to losses you can expect and 85% of the theoretical figures. Furthermore, we must assume that the temperature in Summer will lower the  power output.

These graphs is generated with models developed by Aardskip Projects. Do you need similar calculations for you latitude, please contact us.
-o0o-----------------------------------------

For more info goto:
vriendelike groete
Ludwig  en Retha Everson
Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Sel: +27 53 207 0029
Tel: +27 73 134 9671

Web: http://www.aardskip.com
Bakkies: http://www.facebook.com/groups/aardskip
&  http://www.facebook.com/aardskip
GPS: -29.8168,24.4115

Aardskip donations / skenkings
Bank: ABSA
Swift code: ABSAZAJJ
Branch: 632005
Account name: LRHV Everson
Account nr: 9272495193
Reference: Aardskip

Saturday, 28 November 2015

Sonkrag en verbruik- aardskip-com - Solar power and usage - Goto the weblog for more info.


The graphs shows the solar energy received in the earthship in BLUE and in RED is our consumption in kWh.

The following points can be derived from the chart:
1. The solar power is generally more than the consumption.
2. In the case where the solar power is less than consumption, the system will compensate the next day.
3. It happens, because the system is trying to keep the batteries full.
4. Winter is the solar slightly less than in the Summer.
5. The maximum kWh is attained in the Fall and Spring.
6. Makisimum in one day was 11,7kWh for a 2kW PV and 254Ah batteries.
7. Minimum was 0,7kWh and the average was 6,77kWh.
8. The total delivered was 6,1MWh (Mega Watt hours) over the period of 2. 5 years.

What was you electricity bill the last 2.5 years?

-o0o-----------------------------------------

In die grafieke sien u die sonkrag wat aardskip ontvang het in BLOU en ons verbruik in ROOI in kWh.

Die volgende punte kan van die grafiek afgelei word:
1. Die sonkrag is meestal meer as die verbruik.
2. In die geval waar die sonkrag minder as die verbruik sal die stelsel kompenseer die volgende dae.
3. Dit gebeur om dat die stelsel probeer altyd die batterye vol hou.
4. Winter is die sonkrag effens minder as in die somer.
5. Die maksimum word behaal in die Herfs en Lente.
6. Maksimum in een dag was 11,7kWh vir ‘n 2kW stelsel.
7. Minimum was 0,7kWh en gemiddelde was 6,77kWh.
8. Die totaal gelewer is 6,1MWh (Mega Watt uur) oor tydperk van 2, 5 jaar.

Wat was u kragrekening die laaste 2,5 jaar?

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson

Sunday, 25 October 2015

Realiteitsmuseum en EJM en Snappy - aardskip.com - Reality museum, EJM and Snappy

The earthship is once again open as an open air museum or if you will a reality show. Thanks to my company EJM, http://www.ejm.co.za/. We are again able do do earthship viewings for a small donations, guideline is R25 per person and R100 for groups. More or less is also welcome. People living in Orania can view the earthship for free.

A couple of months ago I mention that my Snappy induction plate packed up and in the process my Nelson Adams inverter also packed up. Both got fixed, but the Snappy and the inverter refuse to work together.

So all things considered I decided to move away from the fancy induction plate technology to more conventional technology that is not so fragile and with so much electronics. Just to expensive to get fixed all the time. So I bought an Ceramic two plate hob and a normal kettle. Interesting I still
have enough power.

The fact is a normal kettle is much faster than the Snappy and the Ceramic plates as seen in the photo does not waste much more energy than the much more fragile induction plate.

-o0o-----------------------------------------

Die aardskip is weer oop as 'n opelug museum of as jy wil 'n realiteitsprogram. Met dank aan my maatskappy EJM, http://www.ejm.co.za/. Ons is weer in staat om aardskip-besoeke aan te bied in ruil vir klein donasies, riglyn is R25 per persoon en R100 vir groepe. Minder of meer is ook welkom. Vir Oraniërs is dit gratis.

'n Paar maande gelede het ek noem dat my Snappy induksie plaat opgepak het en in die proses my Nelson Adams omsetter ook opgepak. Beide is herstel, maar die Snappy en die omsetter weier om saam te werk.

So alles in ag genome het ek besluit om weg te beweeg van die ingewikkelde induksie plaat tegnologie na 'n meer konvensionele tegnologie wat is nie so broos en met soveel elektronika werk nie. Dus het ek vir ons 'n Keramiek twee plaat stoof en 'n normale ketel gekoop. Interessant genoeg ons het nog steeds genoeg krag.

Die feit is 'n normale ketel is baie vinniger as die Snappy en die Keramiek plate soos gesien in die foto nie gebruik nie veel meer krag as die veel broser induksie plaat nie.

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson
Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Sel: +27 53 207 0029
Tel: +27 73 134 9671

Web: http://www.aardskip.com
Bakkies: https://www.facebook.com/aardskip
&
http://www.facebook.com/groups/aardskip

GPS: -29.8168,24.4115

Aardskip donations / skenkings
Bank: ABSA
Swift code: ABSAZAJJ
Branch: 632005
Account name: LRHV Everson
Account nr: 9272495193
Reference: Aardskip

Wednesday, 5 August 2015

Sonkrag sleepwa - aardskip.com - Solar Power Trailer.


Currently I am working on a number of projects and unfortunately not one of them is our own earthship.

1. Designed and installed an off-grid solar system at a farmhouse close to Orania, photos to follow.
2. Designed and installed a load shedding system for a house in Orania, photos to follow.
3. Designed and install a solar power system in a trailer to be used a an portable power at any building site, see photos
4. Analyses off-grid solar system at a house in Orania. System did not last a full day. With a small adjustment on the MPPT and training of the people the problem was mostly solved.

-o0o-----------------------------------

Tans is ek besig met 'n aantal projekte en ongelukkig is nie van hulle ons eie aardskip.

1. Ontwerp en installering van 'n eiland sonkragstelsel by 'n plaashuis naby Orania, foto's volg.
2. Ontwerp en installering van 'n beurtkrag-stelsel vir 'n huis in Orania, foto's volg.
3. Ontwerp en installering van 'n sonkrag stelsel in 'n sleepwa wat gebruik kan word as 'n verskuifbare kragbron op enige bouperseel, sien foto's.
4. Ontleed van 'n eiland sonkrag stelsel by 'n huis in Orania. Stelsel kon nie 'n volle dag krag verskaf nie, met 'n klein aanpassing op die MPPT en opleiding van die mense het die probleem feitlik opgelos.

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson

Tuesday, 16 June 2015

Aardskip in die nag - aardskip-com - in the night.

Hier sien julle 'n foto van die Sonksip in die nag, my ma het vir my 'n paar son-tuinlampies gekoop, wat ons soos lanterns geplaas het op elke pilaar. 

Here you see a picture of the Sonksip at night, my mother had bought me a couple of solar garden lamps, which we placed like lanterns on each pillar.


English follows


Om die een of ander rede kry ek dit nie meer reg om elke week inligting op die weblog te plaas nie.

In elke geval wat het gebeur sedert die vorige plasing?
1. Ons het die linkerkant van die voorste dak aan die agterste dak gekoppel met 'n geut. Nou kan ons 'n bietjie meer reën opvang.
2. Gewerk in die binne tuin en redelike hoeveelheid groente geoes.
3. Pleister werk herstel. ('n Plank het van die steier afgeval en die pleister beskadig.)
4. Ons duur Snappy induksie plaat het ingekonk en toe sommer ook die nog duurder omsetter (wisselrigter). Nogal groot skade, ongeveer so R3000,00. Ons leen tans 'n omsetter van Julius Jansen van Vuuren. Baie dank aan Julius.



-o0o------------------------------

For some reason I do not manage to post weekly anymore.

Well what happened since the last post?
1. We connected the left side of the front roof to the rear roof with a gutter. Now we can catch a little more rain.
2. Worked in the inside planter. We harvest a fair amount of vegetables.
3. Plaster Restoration. (A beam from the scaffold fell and damaged the plaster.)
4. Our expensive Snappy induction plate gave in and soon after that the even more expensive converter. Quite an expensive damage, about R3000,00. We currently lend a converter from Julius Jansen van Vuuren. Many thanks to Julius.


vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson
Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Sel: +27 53 207 0029
Tel: +27 73 134 9671

Web: http://www.aardskip.com
Bakkies: http://www.facebook.com/groups/aardskip
GPS: -29.8168,24.4115

Aardskip donations / skenkings
Bank: ABSA
Swift code: ABSAZAJJ
Branch: 632005
Account name: LRHV Everson
Account nr: 9272495193
Reference: Aardskip

Monday, 30 March 2015

Sonkrag 101 en 102 kursus - aardskip.com - Solar power course in Afrikaans.

WAT: Sonkrag 101 Kursus - Inleiding
===================================
WANNEER: 10 April om 14:30 NM. - 16:00 NM
WAAR: Orania, Ouditorium by Orania Beweging
PRYS: R150
Korting vir VEG en Orania Beweging lede is 10%.
AANBIEDER: Ludwig Everson

Inhoud:
-------
Wat is sonkrag?
Geskiedenis van sonkrag
Waarom is dit belangrik dat ons kyk na sonkrag / volhoubare energie?
Hoe kan ons die son gebruik?
Waarna moet ons kyk as ons 'n stelsel aankoop / wat is die slaggate?
Toekoms van sonkrag


WAT: Sonkrag 102 Kursus - Ontwerp
===================================
WANNEER: 10 April om 17:30 - 20:00 NM.
WAAR: Orania, Ouditorium by Orania Beweging
PRYS: R350
Korting vir VEG en Orania Beweging lede is 10%.
AANBIEDER: Ludwig Everson

Inhoud:
-------
-Ontwerp - Netwerk gekoppeld
-Verbruik
-Verliese
-Son-ure
-Panele
-Omsetter
-Ontwerp - Eiland stelsel
-Verbruik
-Verliese
-Son-ure
-Panele
-Reguleerder
-Batterye
-Omsetter ontwerp


WAT: Beide: Sonkrag 101 en 102
===============================
PRYS: R450
Korting vir VEG en Orania Beweging lede is 10%.

Bronne is onder andere:
SAIEE Sonkrag kursus (Suid Afrikaanse Instituut van Elektriese Ingenieurs)
Universiteit van Delft Sonkrag kursus

Die aanbieder het beide kursusse geloop

Bespreking noodsaaklik.
053 207 0029
073 134 9671
info.everson@gmail.com

Tuesday, 2 December 2014

Die Sonkrag 101 en Sonkrag 102 kursusse word in Afrikaans aangebied in die Orania Beweging Ouditorium die 17e Desember 2014 om 14:00-15:30 en om 17:30-20:00.

Die Sonkrag 101 en Sonkrag 102 kursusse word
in Afrikaans aangebied
in die Orania Beweging Ouditorium
die 17e Desember 2014

Sonkrag 101 - Inleiding - om 14:00-15:30 teen R100 en
Sonkrag 102 - Ontwerp - om 17:30-20:00 teen R250 en
beide R300

Kontak info.everson@gmail.com


vriendelike groete
Ludwig Everson, Pr. Ing. M.Sc. Ing. SAIEE senior lid, VEG lid
Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Tel: +27 53 207 0029
Sel: +27 73 134 9671

Bank: ABSA
Swift code: ABSAZAJJ
Branch: 632005
Account name: LRHV Everson
Account nr: 9272495193
Reference: VanNaamSonkrag101en102

Saturday, 26 July 2014

Snappy installed - www.aardskip.com - Snappy geïnstalleer

Hierdie week het ons die Snappy induksieplaat in die kombuistafel geïnstalleer .

Ons het ook begin met die installering van die deur van die derde slaapkamer.

Binnekort sal ek foto's plaas van ons groot blomkool met 'n deursnee van meer as 30cm en wortel met 'n deursnee van byna 10cm.

-o0o---------------------

This week we installed the Snappy induction plate in the kitchen tabletop.

We also started installing the door of the third bedroom.

Soon I will post some photos of our huge cauliflower with diameter of more than 30cm and carrot with diameter of almost 10cm in the planter.

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson

Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Tel: +27 73 134 9671
Web: http://www.aardskip.com
Bakkies: http://www.facebook.com/groups/aardskip
GPS: -29.8168,24.4115

Aardskip donations / skenkings
Bank: ABSA
Swift code: ABSAZAJJ
Branch: 632005
Account name: LRHV Everson
Account nr: 9272495193
Reference: Aardskip

Tuesday, 22 July 2014

Backup gas geyser installed - aardskip - rugsteun gasgeiser geïnstalleer

Last week I've designed a solar system for the Groot Geluk neighbourhood next to Orania. This phase of the project will have a 24kW peak power and 100kWh units per day capability. The system will have in the order of 92 PV panels and give power to 20 households.

In the photo you see the portable gas geyser that I bought at Kragdag. Currently it is installed so that it can be used with the simple turn of a valve. However it can very easily be move to where it is most needed.

-o0o---------------------

Verlede week het ek 'n sonkragstelsel vir die Groot Geluk buurt langs Orania ontwerp. Hierdie fase van die projek sal 'n piek krag van 24kW en 100kWh eenhede per dag lewer. Die stelsel sal in die orde van 92 panele elektriese krag hê en gee krag aan 20 huishoudings.

In die foto sien julle die draagbare gasgeiser wat ek by Kragdag gekoop het. Tans is dit so geïnstalleer sodat dit gebruik kan word met die eenvoudige draai van 'n klep. Terselfde tyd kan dit baie maklik geneem word na die plek waar dit die nodigste is.

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson
Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Sel: +27 73 134 9671
Tel: +27 53 207 0029
Web: http://www.aardskip.com
Bakkies: http://www.facebook.com/groups/aardskip
GPS: -29.8168,24.4115

Sunday, 6 July 2014

Die fotovoltpanele is op die - www.aardskip.com - we have placed the PV pannels on the roof.

In die foto sien u die fotovoltpanele op die dak en ook die span wat gehelp het om dit daar te kry. V.L.N.R. Tommie, Jaco, Arno en CJ. Die aksie was moontlik gemaak deur Tommie wat die aluminium fabriek in Orania besit. Die aluminium dwarslatte wat gebruik was om die pannel so netjies vas te maak is ontwerp en gemaak deur Tommie. 'n Groot deel van Tommie se fabriek werk ook op sonkrag. Dankie Tommy en die res van die span.

Agter die venters sien julle on kop hoë piesangboom, botterskorsie ranke en 'n hele spul tamaties.

Die grys watersel se vetfilter is skoon gemaak.

Temperature die week was so laag as -3 grade buite en tog terselfde tyd 12 grade binne.

Verder het ons 'n draagbare rugsteun gas geyser geïnstaleer vir die dae wat dit so bewolk is.

Laastens is daar ook nou 'n Ultra Violet waterfilter geplaas om die koue drinkwater te steriliseer.
http://en.wikipedia.org/wiki/Ultraviolet_germicidal_irradiation


-o0o---------------------

In the picture you can see the PV panels on the roof and also the team that helped. F.l.t.r. Tommy, Jaco, Arno and CJ. The action was made possible by Tommy that owns the aluminum factory in Orania. The aluminum crossbars that were used for the panels was designed and made by Tommy. A large part of Tommy's factory also works on solar energy.

Inside the earthship you see banana tree, butternut creepers and a whole bunch of tomatoes.

Temperatures this week were as low as -3 degrees outside and yet at the same time 12 degrees inside.

Furthermore we installled a portable backup gas geyser installed for the cloudy days.

Finally, there is also an Ultra Violet water filter placed to sterilize cold drinking water.

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson en die PV instalasie span (Tommy, Jaco, CJ & Arno)

Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid AfrikaA
Sel: +27 73 134 9671
Tel: +27 53 207 0029
Web: http://www.aardskip.com
Bakkies: http://www.facebook.com/groups/aardskip
GPS: -29.8168,24.4115

Tuesday, 8 April 2014

Nuwe vereniging streef na onafhanklikheid van Eskom-krag vir Orania - www.aardskip.com - New association to pursue independence from utility power for Orania

F.L.T.R.
Dr Johann Dannhauser, Christo Hattingh (Ondervoorsitter), Marna Swart (Sekretaris), Johan Olivier, Ludwig Everson (Voorsitter) en Francois Joubert (Tesourier)

New association to pursue independence from utility power for Orania
By Joanelle Everson
8 April 2014

Orania - The inaugural meeting of the Sustainable Energy Group (VEG) took place on 4 April 2014, in Orania. The VEG is an organization founded with the long-term goal to establish alternative energy system that will supply power to Orania and possibly other areas. Ludwig Everson is the initiator and chairman of the VEG and according to him is the ultimate goal of the association to make Orania independent of external power.

According to Everson is there regularly individuals with intentions to provide alternative energy systems to Orania. However these intention never realized because of the costs. "If our resources, knowledge and skills of different people put together, we can achieve more than when each of us is doing his own thing" says Christo Hattingh, pilot comity member and deputy chairman of the VEG. Francois Joubert, pilot comity member and management member of VEG, adding that job creation is one of the main goals of the group.

Frans De Klerk, CEO of Orania Town Council and pilot comity member of VEG, alternative energy is an important issue for the Orania Town Council and the Town Council of Orania therefore has joined the VEG. Wynand Boshoff, representative of the Freedom Front in the Northern Cape, says that alternative energy is one of the central points in the Freedom Front's policies. Boshoff claims that the VEG can be of value for the Freedom Front.

The VEG will go to members in order to advance knowledge and to build knowledge databases. The VEG will examine opportunities for alternative energy systems by looking at bio-energy and food security, solar energy, wind energy, hydro energy and other forms of alternative energy. The VEG want anyone interested to become a member of the VEG. Individuals and companies can join in order to contributing and to increase their knowledge and resources.

-o0o---------------------------------------------------------

Nuwe vereniging streef na onafhanklikheid van Eskom-krag vir Orania
Deur Joanelle Everson
8 April 2014

Orania – Die stigtingsvergadering van die Volhoubare Energie-groep (VEG) het plaasgevind op 4 April 2014, te Orania. Die VEG is ʼn vereniging wat gestig is met die langtermyndoelwit om ʼn alternatiewe energiesisteem te vestig wat krag sal verskaf aan Orania en moontlik ander gebiede. Ludwig Everson is die inisieerder en voorsitter van die VEG. Volgens hom is die uiteindelike doel van die vereniging om Orania onafhanklik te maak van Eskom krag.

Volgens Everson gaan daar gereeld individue na Orania met voornemens om alternatiewe energiesisteme te vestig in Orania. Hierdie voornemens realiseer egter nooit as gevolg van die kostes wat nie deur die individue gedra kan word nie. "As ons hulpbronne,kennis en vaardighede van verskillende mense bymekaar voeg, kan ons saam meer bereik as wanneer elkeen sy eie ding doen," sê Christo Hattingh, loodskomiteelid en ondervoorsitter van die VEG. Francois Joubert, loodskomiteelid en bestuurlid van VEG, voeg by dat werkskepping ook een van die hoofdoelwitte van die groep is.

Volgens Frans De Klerk, uitvoerende hoof van die Orania Dorpsraad en loodskomiteelid van die VEG, is alternatiewe energie ʼn belangrike kwessie vir die Orania Dorpsraad en het die Orania Dorpsraad daarom aangesluit. Volgens Wynand Boshoff, verteenwoordiger van die Vryheidsfront in die Noord-Kaap, is alternatiewe energie een van die sentrale punte in die Vryheidsfront se beleid. Boshoff beweer dat die VEG van waarde kan wees vir die Vryheidsfront.

Die VEG sal te werk gaan deur lede in te span om kennis en databasisse op te bou. Die VEG sal moontlikhede vir alternatiewe energiesisteme ondersoek deur te kyk na bio-energie en voedselsekerheid, sonenergie, windenergie, hidro-energie en ander vorme van alternatiewe energie. Die VEG wil enige belangstellende uitnooi om lid te word van die VEG. Individue en maatskappye kan aansluit om so by te dra tot die opbou van kennis en hulpbronne.

Groete/Greeting
Ludwig en Retha Everson
8 April 2014

Tuesday, 1 April 2014

So braai mens in die nag met 'n sonoond - www.aardskip.com - BBQ with a solar oven at night

This is the latest invention in the world.

With a simple 5W LED at the focus point of a solar oven which in turn point to a BBQ gives enough energy to BBQ your meat.

-o0o----------------------------------------

Hier is die mees briljante ontdekking van die eeu.

Met 'n eenvoudige 5W LED by die fokus punt van 'n sonoond wat wys in die rigting van braaivleis, gee genoeg energie om die vleis gaar te maak.

Groete/Greeting
Ludwig en Retha Everson
1 April 2014



 


-o0o----------------------------------------
Note: Jokes aside, we used the solar oven to defuse the light like a type lampshade. It worked great.

Tuesday, 4 March 2014

Lees wat ons besoekers sê - www.aardskip.com - Read the visitors entries December 2013

(Picture of an off-grid development, Sunpark, where we help as well. /
Die prent is van 'n outargiese ontwikkeling, Groot Geluk - Sonpark, waar die Aardskip Projek ook betrokke is.)

Guestbook entries - Gasteboek inskrywing (17 - 30 December 2013)
------------------------------------------------------------------------

17/12/2013
* Johan & Marie Bosch (Nelspruit)- Interessant, alle sukses. / Interestingly, success.
* Wim de Wet (Brakpan) - Doet zo voort! / Continue!

18/12/2013
* Nina & Flip Buys (Pretoria) - Indrukwekkend en baie inspirerend, dankie! :) / Impressive and inspiring, thank you! :)
* Frans - Innoverend, effektief en baie zen! / Innovative , effective and very zen !
* Megan Groenewald (Amanzimtoti) - Baie innoverend - dankie!!! / Very innovative - thanks!
* Louis Kriel (Robertson) - Baie mooi ek sal weer kom kyk wanneer die projek klaar is. Baie dankie. / Very nice, I will come again when the project is finished. Thank you.
* Annalie & Herman vd Walt (Villieria) - Baie interessant - Hoop jul;le kry hulp en bou gou! "Baie vreemd - baie geleer" / Very interesting - Hope you will get help and build soon! "Very strange - learned a lot"

26/12/2013
* Arno, Elmarie Lambrecht, Annika Kiegordt en Werth Muller (Villieria) - Baie indrukwekkend. / Very impressive.

27/12/2013
* Johan & Kallie en Reinhardt de Beer (Polokwane en Bloemfontein) - Puik, die pad is definitief na selfonderhoudend! / Great, is definitely the way to go!
* Selma & Barry Voster (Pretoria) - Baie interessant en leersaam. / Very interesting and informative.
* Hennie en Naomi (Bronkhorstspruit)
* Celia & Dylon Pienar (Pretoria) - Dankie, baie leersaam. / Thank you, very informative.

28/12/2013
* Jaco & Annamarie vd Merwe (Jeffrey) - Sterkte met die interessante projek. / Good luck with the interesting project.

30/12/2013
* Frikkie J v Rensburg (Sasolburg) - Baie, baie interessant. / Very, very interesting.
* Quentin & René van Eeden Theunissen - Baie werk ingesit haal my hoed af vir julle pragtige plekkie!! / Put a lot of work in. Take my hat off to you, beautiful place!
* Gerald & Hildegarde Wise - Indrukwekkend! / Impressive!
* Coen (Jan Kempdorp) - Baie baie interessant! / Very interesting!
* Nadine (Alberton) -
* Carel(Pretoria) - Baie oulik / Very cute
* Barend (Heidelberg) - Baie slim / Very clever
* Charnel(Heidelberg) - Warm
* Pieter Srauss (De Aar) - Baie interessant / Very interesting

31/12/2013
* Tzana & Lynn Hemmens - Baie mooi, ons is waarlik geïnspireer!! / Very nice, we are truly inspired!
* Martin Knoetze (Bloemfontein) - Mal oor wat julle doen. Dankie dat julle dit met ons deel. / Love what you do. Thank you that you shared it with us.


Vrywaring: Vertaling bygestaan deur Google. (http://translate.google.com/#en/af/)
Disclaimer: Google assited translations.(http://translate.google.com/#af/en/)

-o0o----------------------------------------

We will add more entries to the blog in due course.

Sal binne kort nog inskrywings plaas.

-o0o----------------------------------------

Deel van alle donasies gaan na Orania Beweging se Helpsaamvonds.
We share our donation with the Orania Movment's Helpsaamvonds. (fund for helping people with amongst others housing)
(http://www.orania.co.za/mygate2/donasie.php)

Groete/Greeting
Ludwig en Retha Everson

Sunday, 2 February 2014

Plafonne aangekom - www.aardskip.com - Ceilings arrived.

Die jaar 2014 is Ludwig ook druk besig met ander sonkrag projekte. Binnekort sal ons ook fotos van die ander projekte plaas. Arno het "Industriële ontwerp" by die Universiteit van Johannesburg gaan studeer. Verder het Retha ook 'n ander werk aanvaar, so die aardskip bouery gaan teen 'n iets stadiger pas
beweeg.

In die foto sien julle die plafonne wat ons weldra gaan installeer.

Laastens baie, baie dankie aan almal wat so gul bygedra het vir die Aardskip Projek.

-o0o----------------------------------------

The year 2014 is Ludwig also busy with other solar power projects. Soon we will have some photos ready of the other projects. Arno went to study industrial design at the University of Johannesburg and Retha accepted another job. Thus the earthship building will be moving at a slightly slower pace.

In the picture you can see the ceilings that will soon be installed.

Once again we want to thank everybody who gave us donations to finish the Aardskip Project.

-o0o----------------------------------------

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson

Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Tel: +27 73 134 9671
Web: http://www.aardskip.com
Bakkies: http://www.facebook.com/groups/aardskip
GPS: -29.8168,24.4115

Aardskip donations / skenkings
Bank: ABSA
Swift code: ABSAZAJJ
Branch: 632005
Account name: LRHV Everson
Account nr: 9272495193
Reference: Aardskip

Monday, 9 September 2013

Solar Power generation and usage in the - aardskip.com - se sonkrag produksie en verbruik

In die grafiek sien u die daaglikse produksie en gebruik van sonkrag in kWh, sedert ons in die Sonskip woon.

Die totale ekstra energie wat tot op hede geproduseer is ongeveer 12 kWh.

-o0o----------------------------------------

The graph depict the daily solar power generation and usage in the Solarship.

Most days the solar power generation were more than the usage.

-o0o----------------------------------------

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson

Monday, 26 August 2013

Solar cooking at the - aardskip.com - kook in die son.

In the photo you see how you can use the full potential of the sun. We are cooking pea-soup in the large sun-oven. The two sun-stoves are used to dry Retha's home made rusks.

Last week we also finished the kitchen floor and worked very hard on the dining room floor. It is almost done, it came out a bit too red, but it is looking good. Further more we started with bottle-wall of the bathroom.

-o0o----------------------------------------

Die foto wys hoe mens die son kan gebruik om vir jou te werk.

Vorige week het ons die kombuis teëlvloer afgerond en die eetkamer vloer byna voltooi. Die vloer is 'n grond vloer met twee lae sonneblom-olie en twee lae lynsaad-olie as 'n seël laag. Die week het ons begin om die vloer te politoer met rooi vloer politoer en nou is die vloer iets te rooi, maar dit lyk wel goed.

Verder het ons begin om die badkamer af te rond.

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson

Saturday, 13 July 2013

Elektra vorder in - www.aardskip.com - have now electricity from the bathroom to the lounge.

The earthship have now wall plugs and lights in the kitchen, dining room and lounge (living). Plus there is lights in the bathroom, kitchen, dining room and lounge.

We use 1, 2 and 6 watts LED lights. The total wattage of all the lights is only 19 watts. How ever previously we used 3x 25 halogen table lamps temporally and the wattage was close on 100 watts.

If you want to save power get LEDs. They cost more, but will last long enough that you can place them in your will and use a tenth of the power of normal globes.

Further more in the photo you will see another donation by a friend from Holland. The round white ventilation grid that can open and close on the left. Thanks Eric and Magdalene.


-o0o----------------------------------------

In die foto kan u sien dat ons vorder met ons "elektra". Die badkamer, kombuis, eetkamer en sitkamer is nou geëlektrifiseer.

Verder baie dankie aan Eric en Magdaleen wat vir ons van Nederland pragtige ronde ventilasie bedekkings gebring het.

Groete/Greeting
Ludwig, Retha, Joanelle & Arno Everson