Showing posts with label Planter. Show all posts
Showing posts with label Planter. Show all posts

Saturday, 8 September 2018

Spring is in the air and Journalists - Dakar - Joernaliste en Lente

Kameraman, Aurelie Fontaine en Sebastiaan Biehl
Die jaar soos in ander jare kom daar gewoonlik 'n paar joernaliste ons besoek. Die keer was dit twee Franse joernaliste van Dakar in Senegal.

Wat julle ook hier kan sien is ons pragtige lente blomme en ons nuwe buite gordyne/blindings.

Aardskip groete
Cameraman, Aurelie Fontaine and Sebastiaan Biehl

The year as in other years, a few journalists usually visit us. This time it was two French journalists from Dakar in Senegal.

What you can see here are our beautiful spring flowers and our new outside-curtains / blinds.

Regards
Ludwig en Retha Everson
Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Sel: +27 53 207 0029
Tel: +27 73 134 9671

Web: http://www.aardskip.com
Bakkies: http://www.facebook.com/groups/aardskip
http://www.facebook.com/aardskip
GPS: -29.8168,24.4115

Aardskip donations / skenkings
Bank: ABSA
Swift code: ABSAZAJJ
Branch: 632005
Account name: LRHV Everson
Account nr: 9272495193
Reference: Aardskip

Gang plaveisel en oes - Indoor pavement and harvest - Aug 2018


Hier sien julle die gang gemaak van skalie-klip in plaas van leiklip. Omdat skalieklip nie so verhard is as leiklip nie verbrokkel dit as dit in aanraking kom met water. Om die rede het ons elke klip eers vernis voor ons dit geplaas het. Die gang lyk soos 'n tuinpaadjie en komplimenteer die plantebak baie.

Julle kan sien dat ons weer baie spinasie en tamaties oes die jaar. Van een tamatie plant het ons al sestig tamaties geoes en die einde is nog nie insig. Ook het ons 'n bietjie sukses gehad met soetrissie, brokolie en botterskorsies.

Aardskip groete
Here you see the indoor passage of shale-stone instead of slate. Because shale is not as hardened as slate it break when it comes into contact with water. For that reason, we first varnish each stone before we used it. The corridor looks like a garden path and complements the planter.

You can see that we have a lot of spinach and tomatoes harvest this year. From one tomato plant we have already harvested sixty tomatoes and the end is not yet insightful. We also had some success with sweet pepper, broccoli and butternuts.

Regards
Ludwig en Retha Everson

Saturday, 28 October 2017

Binnetuin
Inside Garden


Hier is een van ons tamatie plante wat vir ons heerlike tamaties gee. Tans is die plant byna op sy einde, maar daar hange meer as 20 tamaties aan die plant.

Vriendelik groete

Here is one of our tomato plants that gives us very tasty tomatoes. Currently the plant is almost at the end of its life, but still have more than 20 tomatoes to harvest

Ludwig en Retha Everson

Web: http://www.aardskip.com
Bakkies: http://www.facebook.com/groups/aardskip
http://www.facebook.com/aardskip
GPS: -29.8168,24.4115

Saturday, 14 January 2017

Prieel en nuwe vetfilter
Pergola and new grease filter



Our grey water did not ran out as fast as it should have. So we decided to add an additional grease filter and under ground basin between the two planters. In other words the grey water from kitchen, laundry and bathroom have a much shorter rout to take. We will monitor the situation to see what is the effect on the water to the first planter. See first photo.

Ons gryswater het nie so vinnig as wat dit behoort uit te geloop het nie. Dus het ons besluit om 'n bykomende vetfilter en ondergrondse kom te plaas tussen die twee plantebakke. Met ander woorde die gryswater uit die kombuis, waskamer en badkamer het nou 'n baie korter roete te neem. Ons sal die situasie monitor om te sien wat is die effek op die water na die eerste plantebak. Sien eerste foto.



In the second photo you might notice that we added a pergola over our planter for our grapes and other creepers like butternuts. This means we can make beter use of our vertical space.

Greetings
In die tweede foto kan jy sien dat ons 'n prieel bygevoeg bo ons plantebakke vir ons druiwe en ander rankplante soos botterskorsies. Dit beteken dat ons beter gebruik van ons vertikale ruimte te maak.

vriendelik groete

Ludwig en Retha Everson
GPS: -29.8168,24.4115

Friday, 23 September 2016

- Harvest and followup on the kitchen cupboards -
- Kombuiskaste vervolg en ons oes -



In the first picture you see our harvest of organically indoor grown vegetables in our grey water planter. There are tomatoes, tomatoes, tomatoes, green peppers, red peppers, broccoli and carrots.

In die eerste prentjie is ons oes van organies binnenshuise gegroei groente in ons gryswater plantebak. Daar is tamaties, tamaties, tamaties, soetrissie, rissie, brokolie en wortels.


The second picture depicts Trevor and the rest of the beautiful kitchen cupboards made from recycled wood.

Regards
Op die tweede foto sien julle Trevor en die res van die pragtige kombuiskaste gemaak van herwinde hout.

Vriendelike groete
Ludwig en Retha

Monday, 23 May 2016

Gang plafon - aardskip . com - Corridor ceiling - Goto the weblog for more info.


We have employed for Trevor to help us to complete the Aardskip. Here you see the new paneling in the corridor and ceiling. Well done!

The wood panels come from recycled PV pallets.

Greetings
Ons het vir Trevor in diens geneem om ons te help om die Aardskip af te rond. Hier sien julle die gang en plafon panele wat hy begin in sit het.

Dit is herwonne hout van die PV panele van 'n sonplaas in die omgewing.

vriendelike groete
Ludwig  en Retha Everson
Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Sel: +27 53 207 0029
Tel: +27 73 134 9671
Web: http://www.aardskip.com
Bakkies: http://www.facebook.com/groups/aardskip
& http://www.facebook.com/aardskip
GPS: -29.8168,24.4115

Aardskip donations / skenkings
Bank: ABSA
Swift code: ABSAZAJJ
Branch: 632005
Account name: LRHV Everson
Account nr: 9272495193
Reference: Aardskip

Friday, 12 February 2016

Droogte gebreek of nie - aardskip.com - Drought, yes or no?

We had all hopes that 2016 will not be a drought stricken year. Unfortunately February does not give us any good indications. We had thus far only 3.4mm rain, where as in previous years it rained just about every week and up to 45mm in the month.

Furthermore it is extremely hot, we keep on hitting the 40 degree Celcius mark. The earthship can compensate about 12 degrees. This makes the rooms bearable, however the living area is to open get all the advantage. We will start to implement more climate control measures in the future.

The other interesting aspect is that the sun is now starting to move into the earthship, so it is time to saw some seeds. We can not wait to have some veggies in the house again. See the line on the windowsill in the photo.
Ons het gehoop dat 2016 nie 'n droogtegeteisterde jaar sal wees. Ongelukkig voorspel Februarie niks goed nie. Ons het tot dusver slegs 3.4mm reën gekry, waar dit die vorige jare omtrent elke week gereën het, en tot en met 45mm vir die maand.

Verder is dit baie warm en Orania raak die 40 graad Celsius merk gereeld, onder ‘n koelte boom. Gelukkig kompenseer die aardskip die temperatuur met ongeveer 12 grade. Die kamers is draaglik, egter is die leefarea te oop om die hele voordeel te kry. Ons sal begin om meer klimaat beheermaatreëls in die toekoms te implementeer.

Die ander interessante aspek is dat die son nou begin om in die aardskip in te skyn, so dit is tyd om 'n paar sade te saai. Ons kan nie wag om weer groente in die huis te hê nie. Sien streep wat die son maak op die vensterbank foto.

vriendelike groete
Ludwig  en Retha Everson
Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Sel: +27 53 207 0029
Tel: +27 73 134 9671
Web: http://www.aardskip.com
Bakkies:
http://www.facebook.com/groups/aardskip

http://www.facebook.com/aardskip
GPS: -29.8168,24.4115

Friday, 22 January 2016

Voorspoedig outargiese jaar - aardskip . com - Prosperous off-grid year - Goto the weblog for more info.

Laas jaar het ontsettend droog en warm geëindig, maar gelukkig het ons nou al redelik reën ontvang. Hier is die reënval so ver gemeet by aardskip, dit word om 6:00 elke ogend gemeet:
12 Jan - 16,0mm
14 Jan - 2,2mm
17 Jan - 2,0mm
19 Jan - 0,8mm
20 Jan 12,5mm
22 Jan – 0,8mm

Die watertenks is so 65% vol. Dit gee ons ongeveer 20kl water wat ons so 4 maande moet hou.

Hier is twee fotos van interessante vrugte wat ons in die toekoms kan verwag. Die eerste foto is van ons pekanneut boom buite wat ons swartwater gebruik. Die ander foto is een van ons druiweranke binne in die huis wat ons grys water gebruik.

-o0o---------------------

Last year ended extremely dry and hot, but fortunately we already received a reasonable amount of rain. Here are the rainfall so far measured at the earthship, it is measured every moring at six o'clock:
12 Jan - 16,0 mm
14 Jan - 2,2mm
17 Jan - 2,0mm
19 Jan - 0,8mm
20 Jan 12,5mm
22 Jan – 0,8mm

The tanks are about 65% full. This gives us more or less 20 kl of water and should last as about four months.

Here are two pictures of interesting fruit we can expect in the future. The first photo is of our pecan tree outside using our black water. The other picture is one of our inside grape vine which uses our gray water.



Pekanneut boom buite wat swartwater gebruik.
Pecan tree outside using our black water.




Druiweranke binne in die huis wat grys water gebruik.
Inside grape vine which uses gray water.

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson
Web: http://www.aardskip.com
Bakkies: http://www.facebook.com/groups/aardskip
GPS: -29.8168,24.4115

Aardskip donations / skenkings
Bank: ABSA
Swift code: ABSAZAJJ
Branch: 632005
Account name: LRHV Everson
Account nr: 9272495193
Reference: Aardskip

Thursday, 1 October 2015

EJM, tamaties en termiesemassa - EJM, tomatoes and thermal mass.

Ludwig het 'n sagteware werk gekry by EJM (http://www.ejm.co.za/), wat ons volhoubaarheid in Orania sal waarborg. Ons moet by sê, slegs in afhanklikheid van God.

-o0o-----------------------------------

Ludwig has received a software job at EJM (http://www.ejm.co.za/), which will guarantee his sustainability in Orania. I have to say, only in dependence on God.






Wat wel gebeur by die aardskip is dat dit vir ons van groente voorsien dwarsdeur die jaar, winter en somer. Hier sien julle twee fotos van ons tamatie-oes die week.

Verder werk die termiesemassa wel deeglik. Die ander dag was hier 'n paartjie en toe ek hulle in die kamer in vat, vra hulle hoe kry ek die kamer so koel, het ons 'n lugversorger.

-o0o-----------------------------------

In mean time provides the earthship us with throughout the year, winter and summer. Here you see two pictures of our tomatoes harvest this week.

Furthermore the thermal mass most definitely works. The other day a couple came to the earthship and when I show them the room they asked where is the air-conditioner.

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson

Wednesday, 24 June 2015

Small portion of our autumn harvest - aardskip.com - klein deel van ons herfs oes.

Afrikaans volg.

In the photo you see some of our autumn harvest; butternut, peppers, cucumber and nightshade for jam.

Last week we lost our induction plate which in turn cause the failure of our inverter. We just got news that both items are fixed.

I've started to plaster straw bales in the inside above the eastern entrance. Soon the straw bales will be completely plastered and much more fire proof. You have no idea how quickly an unplastered straw bale house can burn to the ground. Fortunately the earthship use very few straw bales.

-o0o------------------------------

In die foto sien jy 'n deel van ons herfs oes; botterskorsie, rissies, komkommer en nastergal vir konfyt.

Verlede week het ons induksie plaat gebreek wat op sy beurt veroorsaak dat ons inverter ingegee het. Ons het sopas verneem dat beide items herstel is.

Ek het begin om die strooibale in die binnekant rondom die oostelike ingang te pleister. Binnekort sal al strooibale heeltemal gepleister wees en dan is die huis nog meer vuurbestand. Julle het geen idee hoe vinnig 'n ongepleisterde strooibalehuis tot op die grond kan brand. Gelukkig maak die
aardskip van baie min strooibale gebruik.

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson

Tuesday, 16 June 2015

Aardskip in die nag - aardskip-com - in the night.

Hier sien julle 'n foto van die Sonksip in die nag, my ma het vir my 'n paar son-tuinlampies gekoop, wat ons soos lanterns geplaas het op elke pilaar. 

Here you see a picture of the Sonksip at night, my mother had bought me a couple of solar garden lamps, which we placed like lanterns on each pillar.


English follows


Om die een of ander rede kry ek dit nie meer reg om elke week inligting op die weblog te plaas nie.

In elke geval wat het gebeur sedert die vorige plasing?
1. Ons het die linkerkant van die voorste dak aan die agterste dak gekoppel met 'n geut. Nou kan ons 'n bietjie meer reën opvang.
2. Gewerk in die binne tuin en redelike hoeveelheid groente geoes.
3. Pleister werk herstel. ('n Plank het van die steier afgeval en die pleister beskadig.)
4. Ons duur Snappy induksie plaat het ingekonk en toe sommer ook die nog duurder omsetter (wisselrigter). Nogal groot skade, ongeveer so R3000,00. Ons leen tans 'n omsetter van Julius Jansen van Vuuren. Baie dank aan Julius.



-o0o------------------------------

For some reason I do not manage to post weekly anymore.

Well what happened since the last post?
1. We connected the left side of the front roof to the rear roof with a gutter. Now we can catch a little more rain.
2. Worked in the inside planter. We harvest a fair amount of vegetables.
3. Plaster Restoration. (A beam from the scaffold fell and damaged the plaster.)
4. Our expensive Snappy induction plate gave in and soon after that the even more expensive converter. Quite an expensive damage, about R3000,00. We currently lend a converter from Julius Jansen van Vuuren. Many thanks to Julius.


vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson
Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Sel: +27 53 207 0029
Tel: +27 73 134 9671

Web: http://www.aardskip.com
Bakkies: http://www.facebook.com/groups/aardskip
GPS: -29.8168,24.4115

Aardskip donations / skenkings
Bank: ABSA
Swift code: ABSAZAJJ
Branch: 632005
Account name: LRHV Everson
Account nr: 9272495193
Reference: Aardskip

Saturday, 2 May 2015

Die plante bak begin weer heerlike groente lewer - aardskip.com - planter have great vegatables.

In the photo you see a lovely green pepper. It looks like the hot stuff, but it is "sweet".

This week we also continue plastering the eastern wall with a cement plaster. We decided on plaster with cement due to fact the we had less success with the lime on the outside.

-o0o---------

In die foto sien jy 'n pragtige soetrussie. Dit lyk rooi en soos die branderige tipe, maar dit is heerlik "soet".

Hierdie week het ons voortgegaan met sement pleisterwerk die oostelike muur. Ons het besluit op pleister met sement weens die feit dat die ons minder sukses gehad het met kalk aan die buitekant.

vriendelike groete
Ludwig
Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Sel: +27 53 207 0029
Tel: +27 73 134 9671

Web: http://www.aardskip.com
Bakkies: http://www.facebook.com/groups/aardskip
GPS: -29.8168,24.4115

Aardskip donations / skenkings
Bank: ABSA
Swift code: ABSAZAJJ
Branch: 632005
Account name: LRHV Everson
Account nr: 9272495193
Reference: Aardskip

Saturday, 7 March 2015

Plastering on the front wall of the - aardskip.com - se voorste muur word gepleister.

Hier is foto van die pleisterwerk aan die voorkant van die aardskip.

Verder het ons heelwat sade geplant, so ons hoop om heerlik vars groente uit ons binneshuistuin in die middel van die winter te kan oes.

-o0o---------

Here is a photo of the plastering on the north facing wall of the earthship.

In addition, we sow a lot of seeds and we hope to harvest delicious fresh vegetables from our indoor garden in the middle of winter.

vriendelike groete
Ludwig

Saturday, 21 February 2015

Pleister rondom die binnekant van die westedeur van die - aardskip.com - Inside plastering on the straw bales.

My worker decided not to return. That is sad, because he was a good worker.

Anyway here is a photo of the inside plaster on the straw bales around the western door.

We also modify the planter slightly to be able to handle more water, by adding a pipe in the western planter. The pipe will assist in storing more water under ground.

-o0o---------

My werker het besluit om nie terug te keer nie. Dit is jammer, want hy was 'n goeie werker.

In elk geval, hier is 'n foto van die binnekant pleisterwerk op die strooibale rondom die westelike ingang.

Ons het ook die plantebak effens verander om meer water te op te neem, deur die toevoeging van 'n pyp in die westelike plantbak. Die pyp sal help deur meer water onder die grond te stoor.

vriendelike groete
Ludwig

Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Sel: +27 53 207 0029
Tel: +27 73 134 9671

Web: http://www.aardskip.com
Bakkies: http://www.facebook.com/groups/aardskip
GPS: -29.8168,24.4115

Sunday, 25 January 2015

The Corn Flake Traveller visited the - aardskip com - was besoek deur 'n Engelse filmspan - Goto the weblog for more info.

Die jaar gaan 'n bietjie dol en ons het nog glad begin om aan die aardskip te werk nie. Eerste week het ons besoek gehad van my suster en swaer. Nog die selfde week het ons Joanelle, my oudst,e na Jeffreysbaai geneem. Sy gaan daar begin by haar eerste werk. Ons is baie trots op haar sy het ook haar Honneurs in Kommunikasiekunde met lof geslaag.

Die tweede week het ek die binnenshuis se tuin 'n bietjie onderhande geneem. Ongelukkig vaar ons tuin in die sommer maande, November tot Februarie, baie swak. Aangesien ons geen direkte sonlig in die huis kry nie, wil die groente nie dra nie en die plantebak bly effens te nat.

Hierdie week het ons 'n filmspan van Engeland gekry en van die lede is niemand minder as Mick Hobday the Corn Flake Traveler. Hy het in 68 lande graanvlokkies geëet. Hier is sy webwerwe:
https://twitter.com/thebigcornflake
https://www.facebook.com/Corn.Flake.Traveller
http://www.cornflaketraveller.com/

Mick (Liverpool) was saam Richard Pears (Lexester) en Hanneke van Linge (JHB) by die aardskip en hulle het omtrent alles gefilm. Die volgende dag het hulle deur gery na Bloemfontein om die Qala Phelang Tala projekte te gaan verfilm.

Ons het self ook na Bloemfontein gegaan vir Arno, ons seun. Hy het gegaan vir 'n onderhoud om te gaan werk in VSA by 'n rond reisende karnaval.

Volgende week gaan ons begin om die weste muur te pleister.

-o0o------------------------------

This year is going a little bit crazy and we have not started working on the earthship yet. The first week my sister and brother in law visited us. The very same week we took our eldest Joanelle to Jeffereysbay where she started her first job. We are very proud of her she passed her Honors in
Communication with distinction.

The second week I cleaned up the inside garden. Unfortunately our garden is not doing well from November to February. Since the garden do not get any direct sunlight, the vegetables does not bear.

This week we got a film crew of England and one of the members is none other than Mick Hobday the Corn Flake Traveler. He ate corn flake in 68 countries.
Here is his web sites:
https://twitter.com/thebigcornflake
https://www.facebook.com/Corn.Flake.Traveller
http://www.cornflaketraveller.com/


Mick was here with Richard Pears and Hanneke van Linge at the earthship and filming just about everything. The next day they drove to Bloemfontein to film the Qala Phelang Tala projects.

We also went to Bloemfontein for our son Arno where he went for an interview for work in US, at a traveling carnival.

Next week we will begin to plaster the western wall.

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson
Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Sel: +27 53 207 0029
Tel: +27 73 134 9671

Web: http://www.aardskip.com
Bakkies: http://www.facebook.com/groups/aardskip
GPS: -29.8168,24.4115

Aardskip donations / skenkings
Bank: ABSA
Swift code: ABSAZAJJ
Branch: 632005
Account name: LRHV Everson
Account nr: 9272495193
Reference: Aardskip

Friday, 19 December 2014

Homeschoolers visited the - www.aardskip.com - Hier word nie gewerk in die vakansietyd, maar besoeker kry ons wel.

Lees wat sê die tuisskolers:

Delarey - Baie dankie vir die leker dag en die vrae en antwoorde.
Lise, Desirèe en Cherié - Baie dankie dit was baie lekker en interessant.
Leintjie - Baie dankie oom vir die toer en oom se water is baie lekker!!!

Lana - Dankie vir jou geduld met die kinders, ons sal die skoolprojekte
bring.


Hierdie week het ons ook 'n Sonkrag Kursus aangebied, wat baie suksesvol was en wat deur 11 mense bygewoon was.

-o0o--------

Here is what the homeschoolers say:

Delarey - Thank you for the nice day and the questions and answers.
Lise, Desirèe and Cherié - Thank you, it was great and interesting.
Leintjie - Thank you for the tour uncle and uncle's water is delicious !!!

Lana - Thank you for your patience with the children, we will bring the school projects.


This week we also presented a Solar Course, which was very successful and was attended by 11 people.

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson

Sunday, 14 December 2014

Sunnette Bridges en vriende het kom kuier. - www.aardskip.com - We had a very pleasant visit from Sunette and her comment was in one word WOW!

Sunette was in Orania vir 'n boeresportdag en sy en haar vriende het gebruik gemaak van die geleëntheid om die aardskip te kom besoek. Ek moet sê ons was heerlik veras hoe gemaklik sy met net mooi enige iemand kan gesels.

Dankie aan Dick Davel wat dit moontlik gemaak het dat sy Orania kon besoek het.

Op die web werf www.aardskip.com is daar nog 'n foto van haar te sien.

-o0o--------

Sunette Bridges (sunettebridges music-store) was in Orania for a "boeresportdag" and she and her friends took advantage of the opportunity to visit the earthship.

On the www.aardskip.com is another photo of her.

FB Sunette-Bridges


vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson

Sunday, 30 November 2014

Read the visitors entries June 2014 - www.aardskip.com - Lees wat ons besoekers sê.

Foto van 2e kamer, die avokadoboom en druiwerank wat julle sien is binnenshuis.

Die week het ons die 3e kamer se vloer herstel en meubels terug gesit, sal 'n foto later plaas.

-o0o-----

Photo of 2nd room, the avocado tree and vine you see is indoors.

This week we repaired the 3rd room floor and moved the furniture back, a photo will follow.


Visitors book / Gasteboek
===================

Entries is entered in the original language please use https://translate.google.co.za/#af/en/ to translate from Afrikaans to English.

June / Junie 2014
----------------------

02/06
* S Da Corte - Johannesburg - Inspirational!! Thank you for showing us possibilities beyond our imagination.
* R van Vuuren - Van der Kloof - Wonderlik
* Elsa Muller - Van der Kloof - Baie inspirerend doen so voort!
* Marinda Roux - PE - Absoluut wonderlik om herwiningsmateriaal se potensiaal te sien.

03/06
* Kames & Karin Kemp - Orania - Indrukwekkend!!

04/06
* Andre & Carin Rust - Mosselbaai - Inspirerend. Alle sukses!

05/06
* Frik van Staden - Pretoria - Baie insiggewend. Voorspoed!
* William Badenhorst - DXB - Great ideas of reuse.
* Helen Sagahiron- DXB - Very impressive! Thank you.

07/06
* Jeff Momb - Pretoria - Keep it up!

09/06
* Pat & Ronel, Chris & Dara - Pretoria - Pragtig en sterkte.

10/06
* Aguese - Latvia, DK

11/06
* Rochell de Swardt - Plettenbergbaai - Baie goed en interessant

13/06
* Petert Huysom - Kempton Park - Baie interessant
* Marie Soul - Kaapstad - Fantasites!
* Carol Hiunchsen - Kaapstad - Inspirerend

14/06
* Wanda Coetzee - Pretoria - Pragtig
* Elmar Scheepers - Pretoria
* Amy Barhard - Krugersdorp - ouilik - Hou so aan!
* Marten van Wyk - Middelburg - Baie interessant
* Albert & Waniotha du Toit - Pretoria - en dankie vir die welkom.

16/06
* Diana - Stellenbosch - Well done - doing the talk
* Van Wyk - Benoni & Kaapstad - Baie interessant!!

17/06
* Margit & Andy d'Augiun - Swakopmunt, Namibie - Nuwe inligting gekry - very inspiring!
* Hendrina - Philippolis - Puik, doen so voort!

26/06
* Urbanus de Witt & Helene Kleynhans - Pretoria - Ongelooflik!


vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson

Web: http://www.aardskip.com
Bakkies: http://www.facebook.com/groups/aardskip
GPS: -29.8168,24.4115

Tuesday, 11 November 2014

Piesangboom is nou 2,6m hoog en lees besoekers boodskappe Mei 2014 - www.aardskip.com - Banana tree is nou 2,6m high and read more vistors comments.

In the photo you see our planter with the massif banana tree. On the right you can just about see that the second room window is also done.

Everything takes time, but every day we are closer to completion

-o0o----------------------

In die foto sien julle ons plantebak met die massiewe piesangboom. Die piesangboom is 2,6m en sy grootste blaar is 1600mm lank en 600mm breed. Aan die regterkant jy kan net sien dat die tweede kamer venster en deur ook klaar is.

Alles neem tyd, maar elke dag is ons nader aan voltooiing.

-o0o----------------------


Visitors book / Gasteboek
==========================

Entries is entered in the original language please use https://translate.google.co.za/#af/en/ to translate from Afrikaanse to English.

Mei /May 2014
-------------------

01/05
* HP & Carla v/d Merwe - Durbanville - Baie interessant - voorspoed met die projek verder.

07/05
* Mia, Gert, Walter - Johannesburg - Dankie vir die toer! Alles van die beste vir die voltooiing.

08/05
* Bobby Jordaan & Halden Krog - Cape Town - Fantastic

13/05
* Christo Conradie - Orania - Die bewyse is gelewer!

14/05
* Piet Pool - Lutzvill - Baie interessant.
* Arthur Easton - Jeffersbaai - Uitstekend
* Moira Kloppen, Marisa Engelbrecht & Doret Terblanch - Pretoria - Fassinerend

15/05
* Dawie & Suzette Jacobs - De Doorns - Baie interessant
* Gerhard & Justing - Pietersburg - Fassinerend. Sterkte met die projek voorentoe.

19/05
* A van Niekerk - Vanderbylpark - Baie interessant.
* A Bruwer - Ermelo - Fantasties! Baie Dankie.

22/05
* Annebe, Anita, Rina & Rina - Warrenton - Interessant en baie vindingryk!
* Paul, Johanna, Stoffel en Elze - Kathu Blackrock - Interessant, ongelooflik baie leersaam.
* Gerhard - Belvile - Leersaam

27/05
* Len & Rob - Johannesburg
* Jaco - Bloemhof - Interessant en sterkte
* Bianca & Henno - Johannesburg - Ons gaan ons beste probeer om julle bure te word. :-)

28/05
* Dan, Irmgard - L'Agulhas - Baie interessant
* MC Carstens - Durbanville - Baie slim!

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson

Web: http://www.aardskip.com
Bakkies: http://www.facebook.com/groups/aardskip
GPS: -29.8168,24.4115

Saturday, 20 September 2014

Tweede kamer se vensters - www.aardskip.com - Second room's windows

Die week het ek aan die tweede buite bedding gewerk. Dit is nou 'n bedding waar ons aartappels en ander ondergrondse groente buite kan plant.

Verder het ons gewerk aan die tweede kamer se gang vensters, sien foto.

Die tweede foto is van 'n lekker dis wat ons geëet het uit ons binnenshuisetuin.

Dit het 3mm gereen die week.

Vreemde week in Orania die een oggend om 6:00 was dit 20 grade en twee dae later was dit 1 graad buite en binne was dit 25 grade en 18.

-o0o-------------------------------------


This week I work the second outside bedding. It is the bedding where we will plant underground plants like potatoes.

In addition, we worked on the second room's passage windows, see picture.

The second photo is delicious dish that we ate from our indoor garden.


It rained 3mm this week.
Strange week one morning at 6:00 it was 20 degrees and 2 days later was it 1 degree. Inside it was 25 and 18 degrees.

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson