Sunday, 9 October 2011

Volunteer News/Vrywilligers Nuus: September/October

Dear Earthshippers,
 
We are almost done with the excavations. More or less 100 cubical meter of earth was moved.
 
The most exciting part of the project will start now. We will start to build the northern retaining wall. This wall will be build with tyres and dirt-bags.
 
There is limited space for volunteers. If you plan to partake this year, please drop us a line, soon.
 
To see photos of the progress go to www.aardskip.com and click our "blog".
 
Regards
Ludwig and Retha Everson
 
-o0o--------------------
 
Beste Aardskepers,
 
Ons is byna klaar met die grondwerke, meer as 100m3 grond was geskuif.
 
Die mees opwindeste gedeelte van die projek sal nou begin. Ons gaan die agterste muur begin bou van buitebande en sandsakke.
 
Daar is slegs 'n beperkte plek vir vrywilligers. Om deel te word van die opwindende projek skryf 'n e-pos blitsig.
 
Om die projek se vordering te volg gaan na www.aardskip.com en kliek op "blog".
 
Vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson
 

No comments:

Post a comment