Friday 30 December 2011

Fotos 29 Desember 2011

1. Ludwig en Retha by die inligtingsbord van die Aardskip projek. -
Information board.
2. Voorbeeld van bou materiaal. - Building materials.
3. Voorbeeld van bottel boustene. - Bottle bricks.
4. Die vliegende buiteband. - A flying tyre.
5. JoJo tenks van voor. - Water tanks from the front.
6. JoJo tenks van agter. - Back.

Fotograaf/photographer Melina Hartzenberg.

Ludwig en Retha
www.aardskip.com
2011/12/29

1 comment:

  1. Goeie vordering - julle werk keihard, die Sonskip gaan suksesvol wees en julle gaan lekker daar bly!

    ReplyDelete