Wednesday 1 August 2012

40 studente van Kofsies het ons kom besoek - http://www.aardskip.com kliek op BLOG

Ons wil net namens die Aardskip-span vir Kobus du Preez bedank dat hy die Honneurs studente van Kovsies bloot gestel het aan die argitektuur van Orania.

Dit was 'n groot eer om die studente te kon ontvang en vertel het van die eienskappe van die aardskip.


Groete van die span
Ludwig, Retha, Frank, Danie
1 Augustus 2012

http://www.aardskip.com kliek op BLOG

No comments:

Post a Comment