Saturday 13 October 2012

Pyp vir grys water. - www.aardskip.com - Pipe feeding the planter.

We are also busy with installing the pipes from the kitchen to the planter.

Currently it is only myself and Hennie doing all the work, next month two earthship trainees will be joining us.

(By the way why is it that some people leave with out clearing their debt?)

-o0o------------------

Die foto wys hoe ons doenig is om die pype vir die grys water stelsel begin installeer.

Ons het reeds ons water opvangs gereed: 1) dak ~ 30m x 7m = 210vkm, 2) geut, 3) voor filter dam, 4) 30 000 liter watertenks. Met elke 10mm reën sal ons tenks 2kiloliter voller word, dus sal 150mm reën (halwe jaar se reën) sal ons tenks vul.

(Waarom is dit so dat sommige mense weg gaan, dat hulle dink dit is hulle reg om ander mense geld te skuld? Die keer is ek darem nie die slagoffer nie, maar wel die gawe tannie by Die Hoekkie.)

Groete
Ludwig, Retha en Hennie,

No comments:

Post a Comment