Friday 26 October 2012

We added a lime plaster layer to prevent dissolving of the clay plaster layer. - aardskip.com - Hier kan julle duidelik die kalkpleister laag sien om die muur waterdig te maak.

Die kalkpleister bestaan uit:
2 dele sand
2 dele rooi grond (kleiagtig)
1 deel kalk
Kleurstof

Die doel van die pleisterlaag is om die sorg dat die reën nie net die kleipleister laag afspoel nie. Ons het sopas 30mm reën gehad en dit het gehou.

Die afwerking vir die muur gaan so organies bly.

Tussen hakkies omdat ons suidelik dak so plat lê het die sterk suidelike wind het die reën onder die nok in gedryf en dit het gedrup in die plante bak. Ons sal die gate tussen die dakplate en die nok moet blok.

-o0o-------

The lime plaster consist of sand, ground (clayish), lime and colour. The purpose is to prevent the rain from dissolving the clay plaster. It works, we had a storm yesterday with hail and 30mm rain and the plaster is still intact.

By the way, at the notch of the roof the strong southerly wind blow some rain into the earthship. We will have to block the holes between the notch and the sheets, no train smash.

Groete / Greetings
Ludwig, Retha, Hennie en Omar,

No comments:

Post a Comment