Saturday 15 December 2012

... en daar was drie mure - aardskip.com - Inside walls made from cans and bottels

In the photo you can see my current paid helpers, my son, Arno and his friend, Ruaan. My fulltime worker, Hennie, went AWOL. An early Christmas?

These inside walls are made of 500 ml plastic bottels and 350 ml cans. The garbage will are now given a new lease of life.

-o0o------------------

Hier kan julle die drie binnemure sien waarmee ons besig is. Die eerste een is al plafon hoogte.

Die eerste 1500 mm is gebou met "cob" en 500 ml plastiek bottels.
Daar na bou ons met blikkies en "cob".
Op 1000 mm en 2000 mm gebruik ons 'n draad as versterking.
Aan weerskante en in die middel van die muur bly die muur die dikte van die 500 ml bottels, soos dire pilare.
Aan die bokant is die middel pilaar versterk met 'n staal pen wat vas aan die dak is.

Cob: straw / clay rich earth / shale

Groete
Ludwig, Retha, Omar Fourie, Arno en Ruaan

No comments:

Post a Comment