Tuesday 21 May 2013

Badkamer voorskou - Bathroom sneak preview...

Hier is 'n foto van hoe die badkamer nou lyk. Ons het 'n vrywilliger gekry wat ons gehelp het vandag. Baie dankie Elizabeth, jou werk is fantasties. Ek plaas binnekort 'n foto van die finale mosaiek. Retha het die raam gemaak. Die hele kunswerk is gemaak van teƫls wat ons opgetel het by Orania se herwiningsbank.

-o0o------------------

Here you see a sneak preview of our unfinished bathroom. We had a visitor, Elizabeth, in Orania who volunteer and helped Retha to finish the tiles in the bathroom. She really did a magnificent job. All the tiles was collected from our recycled centre in Orania.

Groete/Greetings
Ludwig, Retha, Arno & Elizabeth

No comments:

Post a Comment