Sunday, 20 October 2013

Ons tamaties groei goed. - www.Aardskip.com - Would you like a tomato?

In die foto sien u ons tamaties. Die plant is al redelik hoog so 1500 mm hoog.

Verder het ons die week verder gewerk aan die badkamer. Die badkamerdeur is ook nou geplaas.

Ludwig het ook die week begin om 'n nuwe vetvanger te installeer in die gryswater stelsel. Hoop dit sal ons gryswater makliker laat deur loop.

Arno het al heelwat van ons herwinde palette se pote afgehaal. Die palette gaan ons gebruik vir kaste en die plafon in die gang.

-o0o----------------------------------------

The photo pitch our tomatoes. One of the plants is already 1500 mm high.

In addition we continued to the bathroom and the bathroom door is now placed.

Ludwig also this week started to install a new grease trap in the grey water system.

Arno has removed many feet of our recycled pallets. We are going to use the pallets for cabinets and the ceiling in the hallway.

-o0o----------------------------------------

vriendelike groete
Ludwig, Retha en Arno Everson

No comments:

Post a Comment