Sunday 3 November 2013

Lees wat ons besoekers sê oor die - www.aardskip.com - Read the visitors entries.

Guestbook entries - Gasteboek inskrywing (Vervolg)
--------------------------------------------------

20/07/2013
* A & E Williamson (Bloemfontein) - Awesome / Asemrowend
* Izemari & Steph Roberts (Kimberley) - Wonderlik wat julle doen. Het baie respek vir julle, alle voorspoed. Mag julle nog baie mense inspireer. / Wonderful what you are doing. Have a lot of respect for you, all the best. May you inspire many people.
* Louis & Hermien Coetzee (Bloemfontein) - Ongelooflik. Vrou met baie geduld. / Unbelievable. Woman with a lot of patience.
* Pieter Pienaar & Co (Bloem) - 'n Kykie in die toekoms, fantasties! / A look into the future, fantastic!
* Jalot & Annabie Kachelhiffer, Chris & Rensche Kuhn (Mercedes-Benz Klub)-
Baie interessant!! Stuur vordering per e-pos asb. / Very interesting!! Please send progress via email.

23/07/2013
* Neels & Reinette de Joge (Worcester) - Baie vindingryk en interessant en iets vir die toekoms. Gaan so voort!! / Very inventive and interesting and something for the future. Continue!!

24/07/2013
* Eve Fairbanly (Washington, DC) - Incredible - and I'm so jealous of the *warmth* in winter! /  Ongelooflike - en ek is so jaloers op die * warmte * in die winter!

25/07/2013
* Caudia, Hugo & Jean - Dis awesome :-) / It's awesome :-)

28/07/2013
* Annelie & Wilem (Middelburg) - Dankie vir julle tyd - jul is besig om iets amazing te skep - kan nie wag om dit te sien as dit klaar is nie. / Thank you for your time - your are working to create something amazing - can not wait to see it finished.
* Alison, Veronica & Kate (Hopetown) - Awesame copncept! / Ongelooflike konsep!

06/08/2013
* Zak Ludick (Orania) - Dit is 'n lewende huis. Al het dit baie moeite gekos is dit die moeite werd. / It is a living house. Though it took much effort it is worth it.

13/08/2013
*Christo & Erna Hatting (Benoni) - Baie innoverend en harde werk. / Very innovative and hard work.

14/08/2013
* Johan Kruger (Irene) - Nie 'n gemaklike lewenswyse nie maar maak sin! / Not a comfortable lifestyle, but makes sense!

18/08/2013
* Harols & Libby Churchill (Greytown) - Very, very interesting. Well done! / Baie, baie interessant. Goed gedaan!

24/08/2013
* Hannes Bosscher. (Strand) - Na aan die natuur, voorspoed. / Close to nature, God's speed.

26/08/2013
* Franie & Gudrun Cloete (Vleesbaai) - Interessant ~ sal weer kom kyk sodra voltoooi is. / Interesting ~ will come again when completed.

-o0o----------------------------------------

We will add more entries to the blog in due course.

Sal binne kort nog inskrywings plaas.

-o0o----------------------------------------

Groete/Greeting
Ludwig, Retha & Arno Everson

No comments:

Post a Comment