Die week het ons gaste gehad en was ons ook nog 'n bietjie siek om alles te kroon.
Guestbook entries - Gasteboek inskrywing (September 2013)
-----------------------------------------------------------------
04/09/2013
* Anita Human (Warrenton) - Fantasties! Maak mens sommer opgewonde. / Fantastic! Makes one excited.
06/09/2013
* Lorraine en Stephan Kuit (Windhoek) - Baie interessant. Doen so voort. / Very interesting. Keep it up.
12/09/2013
* Annatjie v.d. Merwe (Petrusville) - So interessant, wensjul net die beste toe en sal weer kom kuier. / So interesting, hope you allof the best and will visit again.
* Anel en Johan v Heerden (Vrydheid) - Baie interessant - baie sterkte. / Very interesting - good luck.
14/09/2013
* Dawie Buitendag (Orania) - Lekker gekuier, baie dankie. / Had a good time, thank you.
16/09/2013
* Doreen Booyens (Johannesburg) - Was baie interessant. Ons het dit baie geniet! / Was very interesting. We enjoyed it very much!
* Jan Kilian (Pietersburg) - Uiters stimulerend! / Extremely stimulating!
18/09/2013
* Onno Sakkers (Irene) - Verfrissend en oorspronklik. / Refreshing and original.
* Johan Malan (Irene) - Ek is diep beïndruk. Goeie ingenieurs beginsels en toepassing daarvan!! / I was deeply impressed. Good engineering principles and applications!
21/09/2013
* Ryno Janse v Veuren (Bloem) - Baie oorspronklik. / Very original.
23/09/2013
* Lawrence en Hannelie van Wyk (VDBP) - Was hier toe julle begin het, pragtig gevorder. / Was here when you started, progressed beautifully.
25/09/2013
* Anton en Hester (Oudtshoorn)
27/09/2013
* Spagie, Marietjie en De Klerk gesin (Welkom) - Dankie dat daar baanbrekers soos julle is. Sterkte, ons het dit geniet! / Thanks that pioneers like you. Good luck, we enjoyed it!
* Deon en Karin Terblanche - Well done!! Nuwe inspirasie vir ons. Een van die dae kom kuier julle by ons Eko woning. / New inspiration for us. One day you can come to visit our eco house.
28/09/2013
* Gert en Marisa Coetzee - Baie mooi. Sal weer die eindproduk wil sien! Sterkte! Goeie gasvryheid! / Very nice. Will be great to see the final product! Good luck! Good hospitality!
29/09/2013
* Theuns & Glyn & Tammy - Baie interessante konsepte. Is definitief iets vir ons toekoms. Iets om aan te dink en te begin beoefen by die huis. Dankie. / Very interesting concepts. Is definitely something for our future. Something to think about and start practicing at home. Thank you.
30/09/2013
* Hendrik & Lidia Pretorius - Interresant en baie leersaam! / Interesting and very educational!
* Nqubeko & Cebile (CT & DBN) - Very interesting and creative, hope to see this self-sustaining lifestyle integrated more into our daily lives. / Baie interessante en kreatief, hoop om die geïntegreerde selfonderhoudende leefstyl meer in ons daaglikse lewens te sien.
Vrywaring: Google assited translations.(http://translate.google.com/#af/en/)
-o0o----------------------------------------
We will add more entries to the blog in due course.
Sal binne kort nog inskrywings plaas.
-o0o----------------------------------------
Groete/Greeting
Ludwig, Retha & Arno Everson
No comments:
Post a Comment