Monday, 17 February 2014

Badkamer se plafon is in. - www.aardskip.com - ceiling in bathroom.

Last week we placed the ceiling in the bathroom.

In the photo you see the ceiling and additional wooden-panel with it's recycled plastic bottles as lights.

-o0o----------------------------------------

Laas week het ons die badkamer se plafon geplaas. Ons het ook ekstra polystyrene op die plafon geplaas vir ekstra isolasie.

Die foto wys die plafon en die houtpaneel met die herwinde bottels as ligte.

-o0o----------------------------------------

vriendelike groete
Ludwig, Retha Everson en Markus

No comments:

Post a comment