Saturday 2 August 2014

Blomkool - www-aardskip-com - cauliflower

Ons is klaar met die installering van die deur en die glas van die derde slaapkamer. Drie verskillende diktes glas (3-6mm) is gebruik, afhangende van die grootte en die doel van die ruite. Volgende week sal ons met die derde kamer afrond en dan sal ons oor trek na die derde kamer en begin werk aan die tweede kamer se plafon en glas/venster muur.

Hier is die foto van ons groot blomkool met 'n deursnee van meer as 30 cm. Die wit bak in die agtergrond is 'n standaard grote roomysbak. Tussen hakkies die plantjie was geplant in Mei 2013, maar het eers 'n paar maande gelede begin blom.

-o0o---------------------

We finished installing the door and the glass of the third bedroom. Three different thicknesses of glass (3-6mm) was used, depending on the size and purpose of the glass panes. Next week we will be finished with the third room and then we will move in to the room and start with the second room's ceiling and glass/window wall.

Here is the photo of our huge cauliflower with diameter of more than 30cm. The seeds of the cauliflower was planted May 2013, but it only started to from a flower a couple of moths ago.

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson

No comments:

Post a Comment