Thursday 16 April 2015

Willie Spies en vriende kom loer in by die - aardskip.com - was visted by the MD of Radio Pretoria.

Photo of the Managing Director of Radio Pretoria and a few friends, 4 April
2015.

The last few weeks we have done a lot of different things:
1. Ludwig and Francois Joubert went to the "SolarShow" in Johannesburg. Besides the hundreds of Chinese exhibitors, there were a couple of very interesting lectures. What is clear, is that solar and renewable energy is the future.
2. And Ludwig offered two courses on solar power during the Orania Carnival.
3. In between, we also worked on the eastern wall. The western straw bale wall is plastered and now the eastern wall's turn.

-o0o---------

Hierdie foto is van die Besturende Direkteur van Radio Pretoria en 'n paar vriende, 4 April 2015.

Die laaste paar weke het ons baie uiteenlopende dinge gedoen:
1. Ludwig en Francois Joubert was na die "SolarShow" in Johannesburg. Behalwe vir die honderde Sjinese uitstallers, was daar 'n paar baie interessante lesings. Wat duidelik is, is dat sonkrag en volhoubare energie is die toekoms.
2. Verder het Ludwig twee kursusse aangebied oor sonkrag tydens die Orania Karnaval.
3. So tussendeur het ons ook gewerk aan die oostemuur. Die weste strooibaal muur is klaar gepleister en nou is die oostemuur se beurt.

vriendelike groete
Ludwig Everson
Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Sel: +27 53 207 0029
Tel: +27 73 134 9671

Web: http://www.aardskip.com
Bakkies: http://www.facebook.com/groups/aardskip
GPS: -29.8168,24.4115

Aardskip donations / skenkings
Bank: ABSA
Swift code: ABSAZAJJ
Branch: 632005
Account name: LRHV Everson
Account nr: 9272495193
Reference: Aardskip

No comments:

Post a Comment