In the picture you see the hard work of Trevor. This is beautiful kitchen cupboards made from recycled wood. It is definitely not the easiest job to use secondhand wood. To have cupboards from real wood is a plus point, no make believe plastic wood.
Cradle to cradle (recycling) our answer to many environmental problems.
Regards
Cradle to cradle (recycling) our answer to many environmental problems.
Regards
Op die foto sien julle die harde werk van Trevor. Dit is 'n pragtige kombuiskaste gemaak van herwinde hout. Dit is beslis nie die maklikste taak om tweedehandse hout te gebruik nie. Om kaste van egte hout te hĂȘ is beslis 'n pluspunt, geen kamstige plastiek hout.
Wiegie tot wiegie (herwinning) is ons antwoord op baie omgewingsprobleme.
Vriendelike groete
Ludwig & Retha EversonWiegie tot wiegie (herwinning) is ons antwoord op baie omgewingsprobleme.
Vriendelike groete
http://www.aardskip.com
http://www.facebook.com/groups/aardskip
http://www.facebook.com/aardskip
GPS: -29.8168,24.4115
Aardskip donations / skenkings
Bank: ABSA
Swift code: ABSAZAJJ
Branch: 632005
Account name: LRHV Everson
Account nr: 9272495193
Reference: Aardskip
No comments:
Post a Comment