Ons was ook by die Fife aardskip in Fife gewees. Buite was dit baie warm (die dag) maar binne was die temperatuur heerlik.
Hier volg 'n paar fotos.
Hoof gebou. Dit is een aardskip U. Kantoor, toilet, kombuis en glashuis in een.
Herwinbare boumateriaal:Grond, buitebande, blikkies. Die grond is 'n temperatuur battery.
Bottels gee 'n pragtige afwerking.
Hernubare energie:Son en wind
Water
Vuur-, Wind- en Water-energie meters
Hemelwater word herbruik:Hemelwater opvangs
Waterfilters vir drink en was (1)
Gryswatersel vir vrugte en groente (2)
Pomp vir spoel toilet (3)
Swartwater suiweringstesel vir meer vrugte en groente (4)
No comments:
Post a Comment