Friday 31 August 2012

An earthship with tyres, strawbale and earthbags - www.aardskip.com - Strooibaal muur dakhoogte.

This must be one of a kind eartrhship. We use strawbales, tyres and
earthbags to build the house. Do not forget the wood, aliminium and glass.
All of this in the front wall.

Die voorste muur is gebou met:
* buiteband as fondasie
* sandsakke vir die muurtjie onder die vensters
* venstersrame is van aliminium
* aliminium vensterrame is op hulle beurt in houtrame
* voormuur aan die weste kant is gebou met strooibale
* vensters in die strooibaal muur gaan van glas bottels gemaak wees

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson
30 Augustus 2012

No comments:

Post a Comment