Tuesday 4 September 2012

Dove imprint on the window - www.aardskip.com - Duif afdruk op die ruit.

Het julle al gewonder waarom maak os soveel merke op die ruite?

Wel dit is om seker te maak dat die mense of diere nie in die ruit vas loop,
hardloop of vlieg nie. Ongelukig is die duiwe al so gewoond om heen en weer
te vlieg in ons huis, dat hulle nie die ruite sien nie.

Die een foto is 'n afdruk van 'n duif wat teen die een ruit vas gevlieg het.

-o0o--------

Even though we made markings on our windows, did it not stoped the doves to
fly into the windows. I sure hope that they learn before they die.

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson
4 September 2012

No comments:

Post a Comment