Sunday 9 December 2012

First floor level - aardskip.com - Klaar met die eerste vloer voor laaste laag.

Die laag is gegiet net soos 'n sement vloer.

Die laag bestaan uit:
1 deel kleierige grond.
2 dele skallie (grys)
1 deel strooi

-o0o------------------

This layer is the pre-last layer, consisting of clay-ground,shale and straw.

Groete
Ludwig, Retha, Omar Fourie, Arno en Ruaan

2 comments:

  1. Ek het vandag (Sondag) bietjie materiaal by die site gaan aflaai. 'n Paar blikkies en 500ml botteltjies en 'n emmer.

    ReplyDelete
  2. Baie dankie, met mense soos jy kan 'n mens 'n volkstaat bou.

    ReplyDelete