Monday, 29 July 2013

Lees wat ons besoekers sê oor die - aardskip.com - Read the visitors entries

Guestbook entries - Gasteboek inskrywing


05/06/2013
Ampie en Marietjie - Vertoon baie interessant. Was op 'n baie koue hier gewees en dit was heerlik warm.
(Appears very interesting. Been here on a very cold and it was delightful warm.)

08/06/2013
Dolf - Mpumalanga - Baie indrukwekend. Wonderlike idees wat almal moet gebruik in hul huise. (Very impressive. Wonderful ideas that everyone can use in their homes.)

09/06/2013
* Johan, Sonja, Ma & kinders - Baie beïndruk met julle vordering. Retha se "vrouetouch" - Baie mooi. (Very impressed with your progress. Retha's lady's touch. Very beautiful.)
* Gabriël - Wow ek hou hiervan (Wow I like this)
* Jacobus - Wat anders kan ek sê as Wow. Die plek is asemrowend, mooi, prakties en leefbaar. (What else can I say except Wow. The place is breathtaking, beautiful, practical and livable.)
* José - Snoesig en warm en beslis nie arm. Prakties en vol styl, self vir Alfa se huil. Wow. 'n Tuiste waarheen ek sal optrek. (Cozy and warm and definitely not poor. Practical and full of style, even for Alfa the dog's howling. Wow. A home that I will move to.)

10/06/2013
* An - Sal graag hier wil bly! Julle is 'n inspirasie! (Would like to stay here! You are an inspiration!)
* Pieter - Noord Kaap - Dit is 'n briljante idee en dit werk. (This is a brilliant idea and it works.)

11/06/2013
* Ursula - Gauteng - Mooi om te sien dat mense goeie idees uitvoer.
Great to see people putting to practice the great ideas and applying them in their living. Your house will be a show piece for many people and may they go home and also start changing the way they do some of their things.Thanks.

12/06/2013
* Danie en Berrie - Indrukwekkend!! Goeie idee, voorspoed. (Impressive!! Good idea, good luck.)

14/06/2013
* Omar - Ek dink dit is die weg van die toekoms - die beskereming van die planeet raak krities. - Ek sal ondersteun waar ek kan. (I think it's the way of the future - the protection of the planet is becoming critical. I will support you where I can.)

15/06/2013
* Carel, Alta en Carel Jnr. - Die konsep is regtig inspirerend vir die hele mensdom op aarde, en ek dink dit is ons toekoms. (The concept is really inspiring for the whole of mankind, and I think this is our future.)

16/06/2013
* Vanessa - Ek hou regtig van die konsep, hier is baie harde werk gedoen, sterkte met die res. Ek sal graag weer wil kom kyk as alles eers klaar is. (I really love this concept, here went a lot of hard work in. Good luck with the rest. I would like to come and see once everything is finished.)
* Hans van Gauteng - Regtig interesante konsep. Dankie vir die inligting. (Really interesting concept.Thanks for the information.)

17/06/2013
* Tarine, Christiaan, Hannes en Helena - Vrystaat - Baie interessante konsep, was baie insiggewend. Stertkte met die projek. (Very interesting concept, was very informative.Good luck with project.)
* Benjamin - Nederland - Mooi concept. Da door en maak je huis af! (Nice concept. Go ahead and finish your house!)
* Rian - Gauteng - Ongelooflik! 'n Droom wat waar word -> 'n Visie kry vorm. Baie geluk julle!  (Unbelievable! A dream come true -> A vision taking shape. Well done to you!)

19/06/2013
* Naoki, Japan - Quite Imressive!
* Naoko, Japan - Fantastic! Thank you.
* Melisa - Kenia - Very interesting visit. Thanks.

20/06/2013
* Renus - Werklik indrukwekkend, maar veral waardering vir julle waagmoed en deursettingsvermoë om die konsep van die aardskip in Orania en ons gemeenskap bekend te kom stel. (Really impressive, but especially
appreciation for your courage and perseverance for introducing the concept of the earthship in Orania and our community.)

-o0o----------------------------------------

We will add more entries to the blog in due course.

Sal binne kort nog inskrywings plaas.

-o0o----------------------------------------

Groete/Greeting
Ludwig, Retha & Arno Everson

No comments:

Post a comment