Saturday, 6 July 2013

Thank you very much for all the donation www.aardskip.com kry meer donasies en dit maak dit moontlik om die deure oop te hou vir jule almal.

Beste mense ons wil weereens dankie sĂȘ vir alle donasies/skenkings. Bo en behalwe die ongelooflike geldelike ondersteuning wat ons kry, het ons uit die bloute nog 'n Avokadoboom (Anje) en ook klomp trossie-uie (Ursula) gekry.

Die foto wys die verskeidenheid plante wat ons in 1 vkm het.
1. Trossie-uie
2. Kappertjies
3. Piesangboom
4. Grondbone
5. Blomkool

-o0o----------------------------------------

Once again thanks to all the donations that we receive from all over the world even USA.

Out of the blue we even received a bunch of bunching onions, thanks Ursula, see photo.

With your support is it possible for us possible to keep our doors open to you and other who are keen to learn more about off-grid living.


Groete/Greeting
Ludwig, Retha & Arno Everson

No comments:

Post a comment