Saturday, 28 December 2013

Uitsig oor buite tuin en kersboom - www.aardskip.com - Room with a view.

Here you can see our outside view. The plants you see, among other things, make use of the water from the septic tank. The bed is above the French drain and the tree roots will eventualy get to the water? In the bed are two Pecan Trees, 12 pumpkins, tomato (already carring), sunflowers and maize.

In the background you can see the 3-meter-high Christmas tree.

In the foreground you see our stained glass window that is intended for the east main-door. What do you see in the stained glass?

-o0o----------------------------------------

Hier sien u hoe lyk dit as ons na buite kyk. Die plante wat u sien maak o.a. gebruik van die water van die septiese-tenk. Die bedding is bo op die syfer-drein en bome se wortels sal mettertyd by die water kom? In die bedding is twee pekanbome, opskiet pampoene (met reeds 12 pampoene), opskiet tamaties (dra ook reeds), geplante sonneblomme en mielies.

In die agtergrond sien u die 3 meter hoƫ kersboom.

In die voorgrond sien u ons rookglas venster wat bestem is vir die ooste-deur. Wat sien u in die rookglas?

-o0o----------------------------------------

Groete/Greeting
Ludwig, Retha & Arno Everson

No comments:

Post a comment