donderdag 23 februari 2012

Milestone 2 Mylpaal

Ons twee de inspeksie het goed gegaan. Die agter-, oos- en weste-muur van
die aardskip is voltooi tot op dak hoogte.

The second inspection went well. The rear, east and west walls are complete
up to roof level.

Baie dankie aan almal wat gehelp het tot dus ver. Ook spesiale dank aan
Renus en Andre vir hulle raad en bystand.

Earthship greetings / Aardskip groete
Ludwig, Retha, Jaco, Jacobus en Willem
www.aardskip.com
2012/02/23

vrijdag 17 februari 2012

Op watter ander bouterein is daar mense wat vrywillig werk?

V.L.N.R. Dup, Hennie, Jaco, Willem en Jacobus

At which other building site in Orania will you find people that volunteer? We thank Dup for the fantastic work that he did. Our team is the best.

Ons bedank Dup vir die goeie werk wat hy gedoen het. Ook bedank ook die res van die span vir hulle insette. Die Aardskip-span is die beste span!

We have reach the top! - Ons is bo, van nou af begin ons om gereed te maak om die dak op te sit.

Earthship greetings / Aardskip groete
Ludwig en Retha
www.aardskip.com
2012/02/17

donderdag 16 februari 2012

We have done it again!

Ons maak alweer nuus.
See our ship mentioned on the "Earthbag Building Blog".

" http://earthbagbuilding.wordpress.com/2012/02/13/earthbag-earthship-timelapse-video/"

Nog net een en halwe laag sakke en die dak kom op.
Just 1,5 courses bags and we start with the roof.

Earthship greetings - Aardskipgroete,
Ludwig, Retha, Jaco, Hennie, Jacobus en Willem
www.aardskip.com
2012/02/11

zaterdag 11 februari 2012

Die span en 'n vriend van die aardskip!

Photo 1: The team and a friend.
Photo 2: Only two and a half courses to go!
Earthship greetings
Ludwig, Retha, Jaco, Hennie, Jacobus, Willem en Jan
www.aardskip.com
2012/02/11

maandag 6 februari 2012

50000

Ons webwerf http://www.aardskip.com het 50000 besoekers gehad. Die 50000ste
besoeker kan kom vir 'n gratis aardskip terein toer.

Our website had more than 50000 hits already. If you are the 50000th visitor you are welcome to come for a free tour of the actual earthship site.

Ludwig, Retha, Jaco, Hennie, Jacobus en Willem
www.aardskip.com
2012/02/04

zaterdag 4 februari 2012

... nog net 'n paar rye aardsakke - just a couple of course earthbags to go!

1. Aardskip binne. - The small wooden poles indicates the position of the roof supporting poles.

2. Vooraangesig. - Front view.
We have moved more earth behind the house. This will assist in laying the last layers of bags. - Daar is nou genoeg grond bo om die laaste sakke te vul.

Ludwig, Retha, Jaco, Hennie, Jacobus en Willem
www.aardskip.com
2012/02/04

maandag 30 januari 2012

NO aansig / NE view Sonskip


Time laps video of the earthship, build with dirt-bags. Daaglikse foto video van die aardskip gebou met sandsakke.

Groete Ludwig en Retha
http://www.aardskip.com

zaterdag 28 januari 2012

Daaglikse vordering (Time-laps) van die Aardskip

Time-laps slide-show of the Earthship, "Sonskip"



Early days / Begin dae

The team - die wen span.

1. The winning team / Die wen span.
2. Aardskip as viewed through the door. / Kyk hoe lyk dit binne 'n aardskip.
3. You need to hit quite hard to break the content of the dirt bags. / Vyf houe is nie genoeg om die inhoud van die sandsakke te laat kraak nie.

Ludwig, Retha, Jaco, Hennie en Jacobus
www.aardskip.com
2012/01/27