Showing posts with label Grondwerk. Show all posts
Showing posts with label Grondwerk. Show all posts

Saturday, 20 April 2013

Sewage week - Julle sien hier die aardskip se gat (vir die septiektenk)

Die week het ons gewerk aan die riool stelsel. Die eerste 16 meter pyp is reeds gelê. Verder is die septiektenk se gat gegrawe. Agter die huis is ons besig om "landscaping" te doen om seker te maak die water van die heuwel kom so gou as moontlik na die voorkant van die huis en bly nie agter die huis nie. Die werk word gedoen deur die mense wat uiteindelik die biogasverteerder gaan instaleer, Gradus Teseling.

Binneshuis het ons twee panele van die badkamer geplaas. Die waskamer en eetkamer se kalkpleister is klaar. Die 2e-, 3e-, bad- en waskamer se mure is reeds afgewit.

Die plante groei goed, ons sal die week ons eerste bone oes, verder is die pampoen besig om groter te word.

-o0o------------------

We are busy installing the septic tank. The first 16 metres of drain pipe is installed. At the back of the house we are busy with landscaping to make sure the water flow to the front of the house as fast as possible.

Inside we are busy with the bathroom panels, the lime plastering and white washing.

The garden is doing very well. We are now letting the pumpkin climb up the windows and who knows just now we will have hanging pumpkins. Next week we will harvest some of our beans.

Groete/Greetings
Ludwig, Retha en Arno


info.everson@gmail.com
Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Tel: +27 73 134 9671

Donasies - donations
Bank: ABSA
Swift code: ABSAZAJJ
Branch: 632005
Account name: LRHV Everson
Account nr: 9272495193
Reference: Aardskip

Friday, 8 March 2013

Sonskip NW aansig - Earthship NW view time lapse video - Feb 2013

North-west view of the building of the earthship in Orania, South Africa. For more info goto http://www.aardskip and for more photos click on "Blog".
-o0o----


Die video is gemaak uit daaglikse fotos wat geneem is van die Noordwestelike hoek van die erf. Toe die bouery binne begin was daar slegs een foto per maand geneem.

Ludwig en Retha Everson

Saturday, 10 December 2011

Vordering - 2011-12-09 - Progress

The last two weeks we did a lot of back filling. Work left out by my previous foreman.
The door-frame on the right was treated with oil, seeing that the plastic were torn off by the wind.
We also treated the dirt-bags with a tar like substance to protect it against the sun.
Three of the water tanks are in place.
All the ventilation pipes except for one is in place.

We still have to build 12 dirt-bag levels. Then we will start with the roof.
From now on we will alternate between one level bags and one level backfilling.

-o0o------------------------------------------
Sedert ons vorige voorman ons in die steek gelaat het, het ons baie agterstallige werk verrig.
Die deurraam aan die regter kant is geolie, omdat die plastiek in die wind begin skeur het.
Die sandsakke is met 'n teeragtige chemikalie geverf om dit teen die son te beskerm.
Drie van die watertenks is in plek.
Op een na is al die ventilasie pype is in plek.

Ons het nog 12 sandsak-rye om gaan voor ons die dakhoogte beryk.
In die toekoms sal ons wissel tussen die lĂȘ; van 'n ry sakke en die opvulwerk.

Ludwig en Retha
www.aardskip.com
2011/12/09

Sunday, 9 October 2011

Aardskip nuus : American-Dutch film crew : Earthship news

Aren't we lucky. The ship is not even afloat and we're becoming famous.

The film will be displayed in an art-gallery in Amsterdam.

Ludwig en Retha
www.aardskip.com

Aardskip nuus : Dag/Day 5 grondwerk/excavation : Earthship news

Fotos van die grondwerke - Photos of the excavation.

Foto 1 van die grondwerk op dag 5.
Taken from the north, the eastern side of the property.

Foto 2 van die uitgrawing na dag 5.
Taken towards the east.

Foto 3 van die verplante alwyne na dag 5.
The saved Aloes.

Ludwig en Retha
www.aardskip.com
2011/10/07

Monday, 3 October 2011

Aardskip nuus : Dag/Day 1 grondwerk/excavation : Earthship news

Fotos van die grondwerke - Photos of the excavation.

Foto 1 van bo geneem na 2 ure se werk.
Taken towards the north.

Foto 2 van onder geneem na 8 ure se werk.
Taken towards the south after a full days work.

Ludwig en Retha
www.aardskip.com
2011/10/03