Showing posts with label Marketing. Show all posts
Showing posts with label Marketing. Show all posts

Saturday, 28 October 2017

Manie Jackson

Vlnr. Angel, Manie, Ludwig en Retha

Ek en Manie Jackson het ‘n Twitter misverstand gehad. Toe kom maak hy ‘n draai by die Aardskip om te verduidelik dat hy hou van Orania.

Manie: “Baie lekkerder as Twitter. Insiggewend!”
On photo from left to right Angel, Manie, Ludwig en Retha

Manie Jackson and I had a Twitter misunderstanding. Then he came to the Aardskip to explain that he really likes Orania.

Manie: "Much better than Twitter. Insightful!"

Regards
Ludwig en Retha Everson
Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Sel: +27 53 207 0029
Tel: +27 73 134 9671

Web: http://www.aardskip.com
Bakkies: http://www.facebook.com/groups/aardskip
http://www.facebook.com/aardskip
GPS: -29.8168,24.4115

Sunday, 2 April 2017

Nederlandse kameraspan by die aardskip
Again we were honered by a Dutch filmcrew.

Reën in Orania:
Reën meetings sedert 1 Jullie 2013 tot 28 Feb 2017

2013 - 119mm 6 maande
2014 - 413mm  12 maande
2015 – 218mm 12 maande
2016 - 229mm 12 maande
2017 - 268mm in slegs 2 maande, dus het daar nou al meer reen geval in twee maande as in die vorige twee jare in twaalf maande.


Die maksimum in een maand was 197mm hierdie Feb 2017. Vorige maksimum was in November 2014, 153mm.

Langste totale droogte Jun en Jul 2014 geen reën. Minste reën in vier maande was 2016 Aug tot 2016 Nov, slegs 6.5mm

Nederlandse kameraspan:
Nog 'n kameraspan het kom uitvind waarom het ons die Aardskip in Orania kom bou en nie elders in ZA nie. Sien foto van links na regs.




Jeroen van den Berg - kameraman, Paul Broers - klankman, Rik van der Westelaken - aanbieder, Twan van der Nieuwenhuijzen - hoofredakteur, Retha, Ludwig en Ester Oostveen – joernalis.

Rik is ‘n bekende Nederlander, TV aanbieder en het in 2015 die baie populere TV program “Wie is de Mol” gewen.

vriendelike groete
Rain in Orania:
Rain measurements since 1 Your 2013 to 28 Feb 2017

2013 - 119mm 6 months
2014 - 413mm 12 months
2015 - 218mm 12 months
2016 - 229mm 12 months
2017 - 268mm in just two months, so this year it rained  in two months more than in the previous two years in twelve months.

The maximum in a month was 197mm this Feb 2017. Previous maximum in November 2014 153mm.

Longest total drought was Jun and Jul 2014 when did not rain at all. Least rain in four months was 2016 Aug 2016 to Nov, when it rain only 6.5mm

Dutch camera crew:
Yet another camera crew came to find out why we build the Earthship in Orania and not elsewhere in ZA. See photo, from left to right.




Jeroen van den Berg - cameraman, Paul Brothers - sound engineer, Rik van der Westelaken - presenter, Twan van der Nieuwenhuijzen - chief editor, Retha, Ludwig en Esther Oostveen - journalist

Rik is a well-known Dutch TV presenter and won the the very popular TV program "Who is the Mole" in 2015.

Regards
Ludwig en Retha Everson
Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Sel: +27 53 207 0029
Tel: +27 73 134 9671

Web: http://www.aardskip.com
Bakkies: http://www.facebook.com/groups/aardskip
http://www.facebook.com/aardskip
GPS: -29.8168,24.4115

Aardskip donations / skenkings
Bank: ABSA
Swift code: ABSAZAJJ
Branch: 632005
Account name: LRHV Everson
Account nr: 9272495193
Reference: Aardskip

Saturday, 4 February 2017

Afriforum het kom inloer
Afriforum came to visit

Currently the work at the earthship are standing still seeing that Trevor got another woodwork job. We are looking for a contractor that can help us to finish the outside building.

In the photo you see some folks from Afriforum that came to visit.

Regards
Tans staan ons werk by die aardskip stil aangesien Trevor 'n ander houtwerk werk gekry het. Ons is nou op soek na 'n kontrakteur wat ons kan help om die buitegebou te voltooi.

In die foto sien jy Nantes Kelder en sy span (Minette, Bea, William, Salet, Eduan en Nates) van Afriforum wat kom in loer het.

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson
Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Sel: +27 53 207 0029
Tel: +27 73 134 9671

Web: http://www.aardskip.com
Bakkies: http://www.facebook.com/groups/aardskip http://www.facebook.com/aardskip
GPS: -29.8168,24.4115

Aardskip donations / skenkings
Bank: ABSA
Swift code: ABSAZAJJ
Branch: 632005
Account name: LRHV Everson
Account nr: 9272495193
Reference: Aardskip

GPS: -29.8168,24.4115

Saturday, 26 March 2016

Amerikaanse diplomaat van Nigerië - aardskip.com - USA Diplomate from Nigeria.

It seems that Orania and the Aardskip help each other to become more and more famous. We had a USA visitor, stationed as the Nigerian Ambassador. See photo of Edwards Waters and his family.

On the drought question of the previous blog. Our water tanks are currently completely full and we seem to be back to the normal rain cycle. If anybody can donate the Aardskip a 5kl water tank it will be highly appreciated, because last night we had 18mm of rain and we could not capture it.

Greetings
Dit blyk dat Orania en die Aardskip mekaar help om meer en meer bekend te word. Ons het 'n besoeker uit Nigerië ontvang, 'n VSA diplomaat in Nigerië. Sien foto van Edwards Waters en sy gesin.

Wat betref die droogte vraag van vorige keer. Ons watertenks is tans heeltemal vol en ons blyk terug te wees op ons normale reën siklus. As iemand vir die Aardskip 'n 5kl watertenk kan skenk sal dit hoog op prys gestel word, want gisteraand het ons 18mm reën gekry wat ons nie kon opvang nie.

vriendelike groete
Ludwig  en Retha Everson
Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Sel: +27 53 207 0029
Tel: +27 73 134 9671
Web: http://www.aardskip.com
Bakkies: http://www.facebook.com/groups/aardskip
& http://www.facebook.com/aardskip
GPS: -29.8168,24.4115

Sunday, 25 October 2015

Realiteitsmuseum en EJM en Snappy - aardskip.com - Reality museum, EJM and Snappy

The earthship is once again open as an open air museum or if you will a reality show. Thanks to my company EJM, http://www.ejm.co.za/. We are again able do do earthship viewings for a small donations, guideline is R25 per person and R100 for groups. More or less is also welcome. People living in Orania can view the earthship for free.

A couple of months ago I mention that my Snappy induction plate packed up and in the process my Nelson Adams inverter also packed up. Both got fixed, but the Snappy and the inverter refuse to work together.

So all things considered I decided to move away from the fancy induction plate technology to more conventional technology that is not so fragile and with so much electronics. Just to expensive to get fixed all the time. So I bought an Ceramic two plate hob and a normal kettle. Interesting I still
have enough power.

The fact is a normal kettle is much faster than the Snappy and the Ceramic plates as seen in the photo does not waste much more energy than the much more fragile induction plate.

-o0o-----------------------------------------

Die aardskip is weer oop as 'n opelug museum of as jy wil 'n realiteitsprogram. Met dank aan my maatskappy EJM, http://www.ejm.co.za/. Ons is weer in staat om aardskip-besoeke aan te bied in ruil vir klein donasies, riglyn is R25 per persoon en R100 vir groepe. Minder of meer is ook welkom. Vir Oraniërs is dit gratis.

'n Paar maande gelede het ek noem dat my Snappy induksie plaat opgepak het en in die proses my Nelson Adams omsetter ook opgepak. Beide is herstel, maar die Snappy en die omsetter weier om saam te werk.

So alles in ag genome het ek besluit om weg te beweeg van die ingewikkelde induksie plaat tegnologie na 'n meer konvensionele tegnologie wat is nie so broos en met soveel elektronika werk nie. Dus het ek vir ons 'n Keramiek twee plaat stoof en 'n normale ketel gekoop. Interessant genoeg ons het nog steeds genoeg krag.

Die feit is 'n normale ketel is baie vinniger as die Snappy en die Keramiek plate soos gesien in die foto nie gebruik nie veel meer krag as die veel broser induksie plaat nie.

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson
Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Sel: +27 53 207 0029
Tel: +27 73 134 9671

Web: http://www.aardskip.com
Bakkies: https://www.facebook.com/aardskip
&
http://www.facebook.com/groups/aardskip

GPS: -29.8168,24.4115

Aardskip donations / skenkings
Bank: ABSA
Swift code: ABSAZAJJ
Branch: 632005
Account name: LRHV Everson
Account nr: 9272495193
Reference: Aardskip

Friday, 28 August 2015

Chris Chameleon - aardskip.com - Daniella Deysel

Ludwig werk nogsteeds op baie projekte behalwe die aardskip.

Vandag was die aardskip ingeval deur baie bekende Suid-Afrikaners, Chris Chameleon en Daniella Dysel.
http://www.vrouekeur.co.za/artikel.aspx?id=61258&h=VA-Chris-Chameleon-en-Dan
iella-Deysel


Ons was baie gelukkig dat Chris en Deniella hulle nuutste CD vir ons geskenk en onderteken het.
http://www.chrischameleon.com/

-o0o-----------------------------------

Chris Chameleon is also famous in the Netherlands. We actually saw Chris for the first time over there. Not once but twice, brilliant singer.

This couple must be the greenest people in South Africa. Chris have a full solar system at home and was driving with Hybrid Lexus.

http://www.lexus.co.uk/hybrid/index.tmex#/HybridExplained

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson

Sunday, 25 January 2015

The Corn Flake Traveller visited the - aardskip com - was besoek deur 'n Engelse filmspan - Goto the weblog for more info.

Die jaar gaan 'n bietjie dol en ons het nog glad begin om aan die aardskip te werk nie. Eerste week het ons besoek gehad van my suster en swaer. Nog die selfde week het ons Joanelle, my oudst,e na Jeffreysbaai geneem. Sy gaan daar begin by haar eerste werk. Ons is baie trots op haar sy het ook haar Honneurs in Kommunikasiekunde met lof geslaag.

Die tweede week het ek die binnenshuis se tuin 'n bietjie onderhande geneem. Ongelukkig vaar ons tuin in die sommer maande, November tot Februarie, baie swak. Aangesien ons geen direkte sonlig in die huis kry nie, wil die groente nie dra nie en die plantebak bly effens te nat.

Hierdie week het ons 'n filmspan van Engeland gekry en van die lede is niemand minder as Mick Hobday the Corn Flake Traveler. Hy het in 68 lande graanvlokkies geëet. Hier is sy webwerwe:
https://twitter.com/thebigcornflake
https://www.facebook.com/Corn.Flake.Traveller
http://www.cornflaketraveller.com/

Mick (Liverpool) was saam Richard Pears (Lexester) en Hanneke van Linge (JHB) by die aardskip en hulle het omtrent alles gefilm. Die volgende dag het hulle deur gery na Bloemfontein om die Qala Phelang Tala projekte te gaan verfilm.

Ons het self ook na Bloemfontein gegaan vir Arno, ons seun. Hy het gegaan vir 'n onderhoud om te gaan werk in VSA by 'n rond reisende karnaval.

Volgende week gaan ons begin om die weste muur te pleister.

-o0o------------------------------

This year is going a little bit crazy and we have not started working on the earthship yet. The first week my sister and brother in law visited us. The very same week we took our eldest Joanelle to Jeffereysbay where she started her first job. We are very proud of her she passed her Honors in
Communication with distinction.

The second week I cleaned up the inside garden. Unfortunately our garden is not doing well from November to February. Since the garden do not get any direct sunlight, the vegetables does not bear.

This week we got a film crew of England and one of the members is none other than Mick Hobday the Corn Flake Traveler. He ate corn flake in 68 countries.
Here is his web sites:
https://twitter.com/thebigcornflake
https://www.facebook.com/Corn.Flake.Traveller
http://www.cornflaketraveller.com/


Mick was here with Richard Pears and Hanneke van Linge at the earthship and filming just about everything. The next day they drove to Bloemfontein to film the Qala Phelang Tala projects.

We also went to Bloemfontein for our son Arno where he went for an interview for work in US, at a traveling carnival.

Next week we will begin to plaster the western wall.

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson
Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Sel: +27 53 207 0029
Tel: +27 73 134 9671

Web: http://www.aardskip.com
Bakkies: http://www.facebook.com/groups/aardskip
GPS: -29.8168,24.4115

Aardskip donations / skenkings
Bank: ABSA
Swift code: ABSAZAJJ
Branch: 632005
Account name: LRHV Everson
Account nr: 9272495193
Reference: Aardskip

Friday, 19 December 2014

Homeschoolers visited the - www.aardskip.com - Hier word nie gewerk in die vakansietyd, maar besoeker kry ons wel.

Lees wat sê die tuisskolers:

Delarey - Baie dankie vir die leker dag en die vrae en antwoorde.
Lise, Desirèe en Cherié - Baie dankie dit was baie lekker en interessant.
Leintjie - Baie dankie oom vir die toer en oom se water is baie lekker!!!

Lana - Dankie vir jou geduld met die kinders, ons sal die skoolprojekte
bring.


Hierdie week het ons ook 'n Sonkrag Kursus aangebied, wat baie suksesvol was en wat deur 11 mense bygewoon was.

-o0o--------

Here is what the homeschoolers say:

Delarey - Thank you for the nice day and the questions and answers.
Lise, Desirèe and Cherié - Thank you, it was great and interesting.
Leintjie - Thank you for the tour uncle and uncle's water is delicious !!!

Lana - Thank you for your patience with the children, we will bring the school projects.


This week we also presented a Solar Course, which was very successful and was attended by 11 people.

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson

Sunday, 14 December 2014

Sunnette Bridges en vriende het kom kuier. - www.aardskip.com - We had a very pleasant visit from Sunette and her comment was in one word WOW!

Sunette was in Orania vir 'n boeresportdag en sy en haar vriende het gebruik gemaak van die geleëntheid om die aardskip te kom besoek. Ek moet sê ons was heerlik veras hoe gemaklik sy met net mooi enige iemand kan gesels.

Dankie aan Dick Davel wat dit moontlik gemaak het dat sy Orania kon besoek het.

Op die web werf www.aardskip.com is daar nog 'n foto van haar te sien.

-o0o--------

Sunette Bridges (sunettebridges music-store) was in Orania for a "boeresportdag" and she and her friends took advantage of the opportunity to visit the earthship.

On the www.aardskip.com is another photo of her.

FB Sunette-Bridges


vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson

Tuesday, 11 November 2014

Piesangboom is nou 2,6m hoog en lees besoekers boodskappe Mei 2014 - www.aardskip.com - Banana tree is nou 2,6m high and read more vistors comments.

In the photo you see our planter with the massif banana tree. On the right you can just about see that the second room window is also done.

Everything takes time, but every day we are closer to completion

-o0o----------------------

In die foto sien julle ons plantebak met die massiewe piesangboom. Die piesangboom is 2,6m en sy grootste blaar is 1600mm lank en 600mm breed. Aan die regterkant jy kan net sien dat die tweede kamer venster en deur ook klaar is.

Alles neem tyd, maar elke dag is ons nader aan voltooiing.

-o0o----------------------


Visitors book / Gasteboek
==========================

Entries is entered in the original language please use https://translate.google.co.za/#af/en/ to translate from Afrikaanse to English.

Mei /May 2014
-------------------

01/05
* HP & Carla v/d Merwe - Durbanville - Baie interessant - voorspoed met die projek verder.

07/05
* Mia, Gert, Walter - Johannesburg - Dankie vir die toer! Alles van die beste vir die voltooiing.

08/05
* Bobby Jordaan & Halden Krog - Cape Town - Fantastic

13/05
* Christo Conradie - Orania - Die bewyse is gelewer!

14/05
* Piet Pool - Lutzvill - Baie interessant.
* Arthur Easton - Jeffersbaai - Uitstekend
* Moira Kloppen, Marisa Engelbrecht & Doret Terblanch - Pretoria - Fassinerend

15/05
* Dawie & Suzette Jacobs - De Doorns - Baie interessant
* Gerhard & Justing - Pietersburg - Fassinerend. Sterkte met die projek voorentoe.

19/05
* A van Niekerk - Vanderbylpark - Baie interessant.
* A Bruwer - Ermelo - Fantasties! Baie Dankie.

22/05
* Annebe, Anita, Rina & Rina - Warrenton - Interessant en baie vindingryk!
* Paul, Johanna, Stoffel en Elze - Kathu Blackrock - Interessant, ongelooflik baie leersaam.
* Gerhard - Belvile - Leersaam

27/05
* Len & Rob - Johannesburg
* Jaco - Bloemhof - Interessant en sterkte
* Bianca & Henno - Johannesburg - Ons gaan ons beste probeer om julle bure te word. :-)

28/05
* Dan, Irmgard - L'Agulhas - Baie interessant
* MC Carstens - Durbanville - Baie slim!

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson

Web: http://www.aardskip.com
Bakkies: http://www.facebook.com/groups/aardskip
GPS: -29.8168,24.4115

Tuesday, 4 November 2014

Read the visitors entries April 2014 - www.aardskip.com - Lees wat ons besoekers sê.

Visitors book / Gasteboek
===================

Entries is entered in the original language please use https://translate.google.co.za/#af/en/ to translate from Afrikaans to English.

April 2014
--------------

02/04
* Toblers - Germiston - Well done - hard work

04/04
* Jacobse - Christiana - Wow!!! Fantasties
* Le Roux - Stellenbosch - Dankie
* David Dieckmann - Kokstauz, Duitsland - Vielen Dank. Sehr beeindrucken

08/04
* Gary Kupfer - Magaliesberg

09/04
* Willem Bosch - Bloemfontein - Hou vol, jy's 'n voorbeeld

18/04
* Bennie Korff - Douglas - Respekteer jou toegewydheid

20/04
* Ilse Coetzer - Despatch - Pragtig
* E Moller - Germinston
* S Hattingh - Alberton - Ongelooflike wetenskaplike projek. Die Afrikaner kan voorstbestaan met breinkrag so hierdie.
* Ben - Despatch - Doen soe voort Ludwig en Retha

21/04
* Jon & Petro, Candis & Sylvester - Middelburg - Was so bly om dit te kon sien hou so aan'n goeie voorbeeld vir mense daar buite.

22/04
* Lauren Mulligan - The Times - Amazing space!! So exciting.
* Philip & Mane Classen - Pietersburg - Baie interessant. Dankie vir wat ons kon leer.
* Gerhard - Pretoria - Verty interesting. Thank you so much.

25/04
* GDJ Potgieter - Bloemfontein- To do list
* Deidre van Rooyen - Bloemfontein Baie dankie - sal graag meer wil leer oor jou "tuiste".
* Anita Venter - Bloemfontein - SUPER!
* Doreen Atkenson - Philippolis - 'n Inspirasie!
* Paul Strydom - Germinston - Baie inspirerend!
* Danie Nel - Meyerton - Wys wat gedoen kan word.

26/04
* Friedwin Fleischmann - Verwoerdburg - Baie insiggewend, baie dankie.
* Willie & Ria - Pretoria - Dankie. Wonderlik Hou so aan!
* Dawie & Elsabe Schuman - Mafikeng - Interessant & baie oorspronklik
* Pansegrouws - Centurion - Baie dankie dat julle met ons gedeel het. Beste wense.
* Joe & Engelie -Johannesburg - Baie geleer. Baie dankie.

28/04
* Judith & Jaggie Viljoen - Kaapstad - Baie dankie, dit was 'n wonderlike ervaring. Sterkte vir die projek. Trots op julle.

29/04
* Louis & Ria - Randfontein - Baie leersaam.

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson

Web: http://www.aardskip.com
Bakkies: http://www.facebook.com/groups/aardskip
GPS: -29.8168,24.4115

Lees wat ons besoekers sê van - www.aardskip.com - Read the visitors entries March 2014

Visitors book / Gasteboek
===================

Entries is entered in the original language please use 
https://translate.google.co.za/#af/en/ to translate from Afrikaans to English.

March 2014
---------------

03/03
* Burger Senekal - Bloemfontein - Uitstekend

04/03
* Willem & Martie - Port Elezabeth - Wow, Baie leersaam
* Johan& Sarie Furter - Sasolburg - 'n Eerste keer om te sien hoe met soveel respek aan die natuur geleef word! Sal graag wil sien wanneer dit klaar is! Baie dankie

06/03
* Juanita Du Plessis (VLV) - Colesberg - Baie interessant & leersaam.
* Marina Behrens - Colesberg - Interessant!
* Ems Pretorius - Colesberg
* Walter du Toit - Langebaan - Dit was nou opvoedkundig!

07/03
* Marius & Karena Benarde - Pretoria - Indrukwekkend
* Jaap & Bets Koen - Centurion - Geweldig interessant!! Dankie!

14/03
* Des & Huibre Lombaard - Bloemfontein - Bloudruk vir die toekoms.
* Hendry & Marietien Cockeran - Vredefort - Baie interessant! Baie insiggewend!

15/03
* Jan & Marretjie Mauton - J'baai - Baie interessant!
* Daniel & Hermien Louw - Stellenbosch - Innovasie, kreatief en verbeelding binne die raamwerk natuur en aardsheid.

19/03
* Peet Geldenheuis - Southdowns - Fantasities
* Gert Bothes - Hartbeespoort - Stel belang in sonkragstelsel

21/03
* Luke Boshier - Avoka - Keep influencing
* Nadia & Dederick Jonkatz - Kimberley - Dit is fantasties
* Con & Christel Badenhorst - Dewetsdorp - Inspirasie 100% Oorspronklik 100%
* Adrie Higgo - Clocolan - Ek bewonder jou inisiatief seënwense.
* Theresa - Baie interresant en sterkte!
* JA de la Rey - Klerksdorp - Baie interessant
* Lesley & Wiehan Smit - Kimberley - Baie inspirerend
* Kobus Sutherland - Hopetown - Interessant
* Don, Wilma & Werner - Randfontein - Baie interessant

22/03
* C Sheperson & Barnie Stevens - Bloemfontein - Ek wens ek kon hier bly.
* Du Toit - Bloemfontein - Hier is baie gedink, beplan & gewerk. Dankie - baie indrukwekkend.
* Steve van Niekerk - Bloemfontein - Gaan lekker wees as dit lekker is.

24/03
* Osie & Eric - Nelspruit - Baie interessant. Geluk met die projek en sterkte.

25/03
* Elta & Ciciel - Pretoria - Ongelooflik

26/03
* Manie van Eden - Welkom - Baie interessant
* Elsa Laing - Bloemfontein - Verslae
* Dot Ressouw - Bloemfontein - Spraakloos

27/03
* VLV - Orania - Baie interessant

28/03
* Perkmann Patrick - Naturns, Italia - Es liebe Afrika

29/03
* Abi Coetzee - Bloemfontein - Indrukwekkende projek

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson
Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Sel: +27 53 207 0029
Tel: +27 73 134 9671

Web: http://www.aardskip.com
Bakkies: http://www.facebook.com/groups/aardskip
GPS: -29.8168,24.4115

Aardskip donations / skenkings
Bank: ABSA
Swift code: ABSAZAJJ
Branch: 632005
Account name: LRHV Everson
Account nr: 9272495193
Reference: Aardskip

Saturday, 6 September 2014

Foto van ons UV filter & lees wat ons besoekers sê - Read the visitors entries Jan & Feb 2014


Visitors book



Jan 2014


03/01/2014
* Trix & Louis du Toit - Middelburg - Sterkte & baie geluk met hierdie projek. Ons gaan kyk wat ons kan doen. / Good luck & congratulations on this project. We will see what we can do.
* Elsabe, Anneke, Anali Boshoff - Stellenbosch - Baie interessant, ons sal graag kom help! / Very interesting, we would like to help!
* Rossouw Minnaar - Pretoria
* JF Boshoff - Randfontein - Mooi / Beautiful
* CF Boshoff - Randfontein - Mooi / Beautiful
* Lombaard A - Pretoria - Baie innoverend / Very innovative


05/01/2014
* P de Beer - Pretoria - Goed gedaan / Well done
* H van Rooyen - Pretoria - Welgedaan / Well done
* M Fouche - Tzaneen - Inspirerend /Inspirational
* P & A & M de Beer - Pretoria - Knap gedaan! 'n Prestasie om op trots te wees!! / Well done! Something to be proud of!!


07/01/2014
* Van Zyl & Philip Naude, Martha de Villiers - Worcester - Baie interessant, dankie! / Very interesting, thank you!

08/01/2014
* Sonja Schwirzer - Nelspruit - Baie interessant huis, julle is 'n voorbeeld vir almal. Sterke met als in 2014. / Very interesting house, you are an example to us all. Success for 2014.
* Robert & Magda Brand - Jan Kempdorp - Ons was verstom. Dit wil gedoen wees! / We were stunned. Well done!

09/01/2014
* Morrie, Este, Amanda, Trevor Willemse - Port Elizabeth - Interessant en baie innoverend. Baie interessant. / Interesting and very innovative. Very interesting.
* Hannes & Janie Bester - Roodepoort - Indrukwekkend. Dankie vir die leersame toer deur die huis :-) / Impressive. Thanks for the informative tour of the house :-)

13/01/2014
* Paul & Jacoba du Plessis - Kimberley - Baie leersaam. Baie dankie. / Very informative. Thank you.

15/01/2014
* Felix - Erlangen, Duitsland - interessant! / interesting!
* Anton & Susan Beaurain - Groblersdal - Baie oulik / Very cute

19/01/2014
* Surina Esterhuyse - Bloemfontein - Baie goed! Het dit baie geniet om dit te sien! / Very good! Enjoyed it very much to see it!

24/01/2014
* Muller & Hoffman - Bloemfontein - Kreatief, interessant, skeppend. / Creative, interesting, creative.

27/01/2014
* Gerhard Myburg - Perth Australia - Lyk baie goed. Baie sterkte met die projek. / Looks very good. Good luck with the project.

29/01/2014
* Francois & Yufu Jacobs - Toronto, Canada - Baie goed en insiggewend. / Very good and informative.

31/01/2014
* Rentia Bartlett - Pretoria - Sterkte met die aardskip, ons hoop julle woon, leef, werk hier gelukkig en in weelde. / Good luck with the earthship, we hope you live, live, work and happy here in luxury.
* Stefan Mohl - Pretoria


Feb 2014

04/02/2014
* Charles & Retha Schoeman - - Baie interessant / Very interesting

08/02/2014
* R Riche - Volksrust - Cool

10/02/2014
* JT Keynders - Fochville - Baie kreatief en besonders / Very creative and special

11/02/2014
* DJ Steffens - Sunrise on sea Eastern Cape - Baie geleer & self ondervind / Learned & experienced a lot
* Danie Venter - Coligny - Vat jou tyd, dit sal werk. / Take your time, it will work.


17/02/2014
* Johan Visser - Gariepdam - Uitstekend goeie boumetode / Excellent good building method

20/02/2014
* Anushka Life - Melkbosstrand - Julle is geniaal!! 'n Ware voorbeeld. :-) / You are a genius !! A true example. :-)
* Pierre Ackermann - Phalaborwa - Fantasties

24/02/2014
* Johan & Amanda Strauss - Boksburg - Baie beïndruk met die huis. Sal weer kom as julle klaar is!! / Very impressed with the house. Will come again when you are finished !!
* Terrance & Debbie Cout - Warner Beach - Moerse impressive!! / Very impressive!!

25/02/2014
* Brain Rademeter - Prins Albert - Inspirerend! / Inspirational!

26/02/2014
* Nic & T Olivier - Tosea - Iets nuut vir my! Goed! - Something new to me! Good!
* Gerhard Richter - Thabazimbie - Interessant.

27/02/2014
* Frits Piso - Nieuwegein, Nederland - Amazing!




Nota: 

Foto is ­van die ultra violet filter om die drinkwater te steriliseer. So ons besoekers kry 'n heerlike glas suiwer reënwater.


Photo is the UV filter underneath the zink for the drinking water. All our  visitors can get a glass of ice cold pure rain water.





vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson
Pos: Posbus 186, Orania 8752, Suid Afrika
Sel: +27 53 207 0029
Tel: +27 73 134 9671

Web: http://www.aardskip.com
Bakkies: http://www.facebook.com/groups/aardskip
GPS: -29.8168,24.4115

Aardskip donations / skenkings
Bank: ABSA
Swift code: ABSAZAJJ
Branch: 632005
Account name: LRHV Everson
Account nr: 9272495193
Reference: Aardskip

Saturday, 12 July 2014

Interesante toeriste van ZA - www.aardskip.com - interesting visitors from NL.

This week we had a couple of interesting visitors.

On Friday we were visited by a couple, Roger and Lettia, that took a year off work and travel around Southern Africa doing bird watching. We met them in Nieu-Bethesda on a camping site and they decide to visit Orania.

Saturday we had another couple that travelled with their Land Rover all the way from the Netherlands to Orania. Andrea and Jeroen earn their living by writing interesting articles for various Dutch magazines and newspapers. Their article on Orania will be in "Het Parool", http://www.parool.nl/. Probably next Saturday.

-o0o---------------------

Hierdie week het ons het 'n paar baie interessante besoekers gehad.

Vrydag het ons besoek gehad deur 'n egpaar, Roger en Lettia, wat 'n hele jaar van van hulle werk afgeneem het en reis in Suider-Afrika om voëls te besigtig. Ons het hulle in Nieu-Bethesda op 'n kampplek ontmoet en hulle het besluit om Orania te besoek.

Saterdag het nog 'n paartjie ons besoek, wat na Orania gereis met hulle Land Rover al die pad van Nederland. Andrea en Jeroen verdien hulle geld deur artikels te skryf van interessanthede vir verskeie Nederlandse tydskrifte en koerante. Hulle artikel oor Orania sal in "Het Parool" verskyn. Waarskynlik
volgende Saterdag.

-o0o---------------------

Deze week hadden we interessante bezoekers.

Op vrijdag werden we bezocht door een paar, Roger en Lettia, dat een jaar door Zuid-Afrika reizen en vogels kijken. We ontmoetten hen in Nieu-Bethesda op een camping en ze besluiten om Orania te bezoeken.

Zaterdag hadden we een ander koppel dat reisden met hun Land Rover helemaal vanuit Nederland naar Orania. Andrea en Jeroen hun brood verdienen door het schrijven van interessante artikelen voor verschillende Nederlandstalige tijdschriften en kranten. Hun artikel over Orania zal in "Het Parool" zijn. Waarschijnlijk volgende week zaterdag.
- vertaald met behulp van google -

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson
GPS: -29.8168,24.4115

Thursday, 17 April 2014

Aardskip in SAIEE vaktydskrif WattNow - www.aardskip.com - in SAIEE magazine WattNow

Currently we are very busy with many other non-earthship activities.

However this week the official mouthpiece of the South African Institute of Electrical Engineers published an article of the earthship in Orania.

Follow this link http://issuu.com/wattnowmag/docs/april_2014_issue and go to page 42. There are quick way to get page 40.

-o0o----------------------------------------

Huidiglik is ons besige met baie ander ding behalwe die aardskip.

Gelukkig het SAIEE 'n prag artikel van die Aardskip gepubliseer.

Volg die skakel hier bo en gaan na bladsy 42. Daar is 'n vinnige manier om by bladsy 40 te kom. Lees gerus en laat ons weet wat u dink.

Groete/Greeting
Ludwig en Retha Everson
17 April 2014

Tuesday, 8 April 2014

Nuwe vereniging streef na onafhanklikheid van Eskom-krag vir Orania - www.aardskip.com - New association to pursue independence from utility power for Orania

F.L.T.R.
Dr Johann Dannhauser, Christo Hattingh (Ondervoorsitter), Marna Swart (Sekretaris), Johan Olivier, Ludwig Everson (Voorsitter) en Francois Joubert (Tesourier)

New association to pursue independence from utility power for Orania
By Joanelle Everson
8 April 2014

Orania - The inaugural meeting of the Sustainable Energy Group (VEG) took place on 4 April 2014, in Orania. The VEG is an organization founded with the long-term goal to establish alternative energy system that will supply power to Orania and possibly other areas. Ludwig Everson is the initiator and chairman of the VEG and according to him is the ultimate goal of the association to make Orania independent of external power.

According to Everson is there regularly individuals with intentions to provide alternative energy systems to Orania. However these intention never realized because of the costs. "If our resources, knowledge and skills of different people put together, we can achieve more than when each of us is doing his own thing" says Christo Hattingh, pilot comity member and deputy chairman of the VEG. Francois Joubert, pilot comity member and management member of VEG, adding that job creation is one of the main goals of the group.

Frans De Klerk, CEO of Orania Town Council and pilot comity member of VEG, alternative energy is an important issue for the Orania Town Council and the Town Council of Orania therefore has joined the VEG. Wynand Boshoff, representative of the Freedom Front in the Northern Cape, says that alternative energy is one of the central points in the Freedom Front's policies. Boshoff claims that the VEG can be of value for the Freedom Front.

The VEG will go to members in order to advance knowledge and to build knowledge databases. The VEG will examine opportunities for alternative energy systems by looking at bio-energy and food security, solar energy, wind energy, hydro energy and other forms of alternative energy. The VEG want anyone interested to become a member of the VEG. Individuals and companies can join in order to contributing and to increase their knowledge and resources.

-o0o---------------------------------------------------------

Nuwe vereniging streef na onafhanklikheid van Eskom-krag vir Orania
Deur Joanelle Everson
8 April 2014

Orania – Die stigtingsvergadering van die Volhoubare Energie-groep (VEG) het plaasgevind op 4 April 2014, te Orania. Die VEG is ʼn vereniging wat gestig is met die langtermyndoelwit om ʼn alternatiewe energiesisteem te vestig wat krag sal verskaf aan Orania en moontlik ander gebiede. Ludwig Everson is die inisieerder en voorsitter van die VEG. Volgens hom is die uiteindelike doel van die vereniging om Orania onafhanklik te maak van Eskom krag.

Volgens Everson gaan daar gereeld individue na Orania met voornemens om alternatiewe energiesisteme te vestig in Orania. Hierdie voornemens realiseer egter nooit as gevolg van die kostes wat nie deur die individue gedra kan word nie. "As ons hulpbronne,kennis en vaardighede van verskillende mense bymekaar voeg, kan ons saam meer bereik as wanneer elkeen sy eie ding doen," sê Christo Hattingh, loodskomiteelid en ondervoorsitter van die VEG. Francois Joubert, loodskomiteelid en bestuurlid van VEG, voeg by dat werkskepping ook een van die hoofdoelwitte van die groep is.

Volgens Frans De Klerk, uitvoerende hoof van die Orania Dorpsraad en loodskomiteelid van die VEG, is alternatiewe energie ʼn belangrike kwessie vir die Orania Dorpsraad en het die Orania Dorpsraad daarom aangesluit. Volgens Wynand Boshoff, verteenwoordiger van die Vryheidsfront in die Noord-Kaap, is alternatiewe energie een van die sentrale punte in die Vryheidsfront se beleid. Boshoff beweer dat die VEG van waarde kan wees vir die Vryheidsfront.

Die VEG sal te werk gaan deur lede in te span om kennis en databasisse op te bou. Die VEG sal moontlikhede vir alternatiewe energiesisteme ondersoek deur te kyk na bio-energie en voedselsekerheid, sonenergie, windenergie, hidro-energie en ander vorme van alternatiewe energie. Die VEG wil enige belangstellende uitnooi om lid te word van die VEG. Individue en maatskappye kan aansluit om so by te dra tot die opbou van kennis en hulpbronne.

Groete/Greeting
Ludwig en Retha Everson
8 April 2014

Sunday, 23 March 2014

Baie dankie vir die mooi groot donasie wat ons van David Otto ontvang het - www.aardskip.com - Volhoubare Energie Groep - (Sustainable Energie Group)

Ten eerste wil ek my dank uitspreek aan almal wat al 'n donasie gegee het vir die Aardskip Projek. Verder wil ek 'n spesiale dank betuig aan David Otto van IOWA wat 'n groot bydra gee het vir die projek.

Die meeste van die donasies word gebruik vir die Aardskip se maandelikse Orania Dorpskantoor heffing. Op ons beurt skenk ons van die donasies aan die Orania Helpsaam vonds. Die vonds word gebruik vir ander behuising projekte wat deel is van die Aardskip Projek se visie.

-o0o----------------------------------------

Die week was ek baie besig om mense te help om onafhanklik te word van Eskom. Ongelooflik hoe baie mense graag vir Eskom wil totsiens sê. In die volgende paar jaar voorsien ek dat Orania gaan grotendeels onafhanklik wees van Eskom. Ons het onder andere die Volhoubare Energie Groep (VEG) in Orania gestig sodat ons gefokus kan bly op die doel.

Vir die wat belangstel om deel te word van ons Volhoubare Energie Groep (VEG). Stuur vir my 'n versoek na navraag.veg@gmail.com of info.everson@gmail.com vir die Grondwet en Aansoekvorm.

VEG se DOELSTELLINGS in kort:
=============================
Om hernubare energie bevorder vir die volhoubaarheid van die Afrikaner in die Noord-Wes Kaap.

VEG se DOELSTELLINGS iets langer:
==================================
1. Om 'n groep te skep wat die gebruik van hernubare energie bevorder met die oog op die volhoubare vestiging van die Afrikaner in 'n eie gebied in die Noordwes Kaap.
2. Om individuele pogings tot volhoubare energie saam te snoer in ʼn sinergistiese geheel, sodat die voordele van kollektiewe aanwending van hulpbronne benut kan word. Dit moet geskied sonder om individuele pogings te demp, maar definitief te bevorder
3. Om kundigheid te bekom en tot beskikking van die individue te stel teen bekostigbare tariewe.
4. Om finansiering te kan voorsien.
5. Om ʼn omvattende energieplan vir Orania en ander klein dorpe en plaaseenhede in die omgewing van die Noordwes Kaap te help ontwikkel en van hulp te wees met die implementering. Die oogmerke van so ʼn plan is om onafhanklikheid van energie voorsiening na te streef.

-o0o----------------------------------------

First I want to thank everyone who donated money to the Earthship Project. I also want give a special thanks to David Otto for his fantastic contribution to the project.

Most of the donations are used for the Aardskip's monthly Orania Town Office tax. We in turn donate some of the doations to the Orania Helpsaam fund. This fund is used for other housing projects and that is part of the Earthship Project's vision.

-o0o----------------------------------------

The week I was very busy helping people to become independent from Eskom. Amazing how many people would like to say goodbye to Eskom. In fact in the next few years I see that Orania will be largely independent of Eskom. We have founded a Sustainable Energy Group (VEG) in Orania to keep us focused on this goal.

For those who are interested to become part of our Sustainable Energy Group (VEG). Send me a request to navraag.veg@gmail.com or to info.everson@gmail.com for the Constitution and Application form.

VEG objectives in brief:
========================
To promote renewable energy for the sustainability of the Afrikaner in the North West Cape.

Groete/Greeting
Ludwig en Retha Everson

Monday, 17 March 2014

Noord-Kaapse LUR vir Omgewingsake besoek aan - www.aardskip.com - MEC for Environmental Affairs Patrick Mabilo, Director Les Abrahms and staff.

Northern Cape MEC for Environmental Affairs Patrick Mabilo, Director Les Abrahms and staff visiting Orania to investigate good practices in waste management.
-o0o----------------------------------------

Noord-Kaapse LUR vir Omgewingsake Patrick Mabilo, dir Les Abrahms en personeel op besoek aan Orania om goeie praktyke tov afvalbestuur te ondersoek.

Groete/Greeting
Ludwig en Retha Everson

Tuesday, 4 March 2014

Lees wat ons besoekers sê - www.aardskip.com - Read the visitors entries December 2013

(Picture of an off-grid development, Sunpark, where we help as well. /
Die prent is van 'n outargiese ontwikkeling, Groot Geluk - Sonpark, waar die Aardskip Projek ook betrokke is.)

Guestbook entries - Gasteboek inskrywing (17 - 30 December 2013)
------------------------------------------------------------------------

17/12/2013
* Johan & Marie Bosch (Nelspruit)- Interessant, alle sukses. / Interestingly, success.
* Wim de Wet (Brakpan) - Doet zo voort! / Continue!

18/12/2013
* Nina & Flip Buys (Pretoria) - Indrukwekkend en baie inspirerend, dankie! :) / Impressive and inspiring, thank you! :)
* Frans - Innoverend, effektief en baie zen! / Innovative , effective and very zen !
* Megan Groenewald (Amanzimtoti) - Baie innoverend - dankie!!! / Very innovative - thanks!
* Louis Kriel (Robertson) - Baie mooi ek sal weer kom kyk wanneer die projek klaar is. Baie dankie. / Very nice, I will come again when the project is finished. Thank you.
* Annalie & Herman vd Walt (Villieria) - Baie interessant - Hoop jul;le kry hulp en bou gou! "Baie vreemd - baie geleer" / Very interesting - Hope you will get help and build soon! "Very strange - learned a lot"

26/12/2013
* Arno, Elmarie Lambrecht, Annika Kiegordt en Werth Muller (Villieria) - Baie indrukwekkend. / Very impressive.

27/12/2013
* Johan & Kallie en Reinhardt de Beer (Polokwane en Bloemfontein) - Puik, die pad is definitief na selfonderhoudend! / Great, is definitely the way to go!
* Selma & Barry Voster (Pretoria) - Baie interessant en leersaam. / Very interesting and informative.
* Hennie en Naomi (Bronkhorstspruit)
* Celia & Dylon Pienar (Pretoria) - Dankie, baie leersaam. / Thank you, very informative.

28/12/2013
* Jaco & Annamarie vd Merwe (Jeffrey) - Sterkte met die interessante projek. / Good luck with the interesting project.

30/12/2013
* Frikkie J v Rensburg (Sasolburg) - Baie, baie interessant. / Very, very interesting.
* Quentin & René van Eeden Theunissen - Baie werk ingesit haal my hoed af vir julle pragtige plekkie!! / Put a lot of work in. Take my hat off to you, beautiful place!
* Gerald & Hildegarde Wise - Indrukwekkend! / Impressive!
* Coen (Jan Kempdorp) - Baie baie interessant! / Very interesting!
* Nadine (Alberton) -
* Carel(Pretoria) - Baie oulik / Very cute
* Barend (Heidelberg) - Baie slim / Very clever
* Charnel(Heidelberg) - Warm
* Pieter Srauss (De Aar) - Baie interessant / Very interesting

31/12/2013
* Tzana & Lynn Hemmens - Baie mooi, ons is waarlik geïnspireer!! / Very nice, we are truly inspired!
* Martin Knoetze (Bloemfontein) - Mal oor wat julle doen. Dankie dat julle dit met ons deel. / Love what you do. Thank you that you shared it with us.


Vrywaring: Vertaling bygestaan deur Google. (http://translate.google.com/#en/af/)
Disclaimer: Google assited translations.(http://translate.google.com/#af/en/)

-o0o----------------------------------------

We will add more entries to the blog in due course.

Sal binne kort nog inskrywings plaas.

-o0o----------------------------------------

Deel van alle donasies gaan na Orania Beweging se Helpsaamvonds.
We share our donation with the Orania Movment's Helpsaamvonds. (fund for helping people with amongst others housing)
(http://www.orania.co.za/mygate2/donasie.php)

Groete/Greeting
Ludwig en Retha Everson