Thursday 28 May 2009

Goedkeuring

Van: Dorpskantoor
Verzonden: woensdag 27 mei 2009 15:38
Aan: Ludwig en Retha Everson
Onderwerp: Aardskip en eiendom

27 Mei 2009

Dagsê Ludwig

Dankie vir jou navraag oor eiendom op Orania om met die Aardskipprojek te begin.

Die Direksie het die groenlig gegee vir die projek. Uit die aard van die saak sal die nodige bouplanne ingedien moet word.

...

Hartlike groete.

Kobus van der M
Bestuurder

Friday 22 May 2009

Argitek

Die argitek in Orania het ingestem om ons Aardskip te ontwerp. Hy is 'n ervare argitek in houdbare argitektuur.

Van: C D van ZYL [mailto:avstrooi@mjvn.co.za]
Verzonden: vrijdag 22 mei 2009 8:37
Aan: Everson
Onderwerp: Re: Aardskip Orania

Ek sal vir seker graag julle aardskip wil ontwerp - julle sal asb sekerlik ook 'n groot inset wil lewer, wat ek graag verwelkom.

Groete vir eers
Christiaan

Thursday 14 May 2009

Nuwe website - New website

Ons is besig die ontwerp van 'n nuwe webwerf, www.aardskip.com, met sy eie kyk en voel. Op die oomblik is die meeste inligting nog steeds op die webblog. Klik op "Tuiste" vir 'n voorskou van die webwerf.

We are currently busy with the design of a new website, www.aardskip.com, with a whole new look and feel. Currently most of the information is still be on the weblog. Click on "Home" for a preview of the website.