Tuesday, 1 September 2009

Die Orania Wetenskap- en Kunstefees


29 Sept, 1 - 3 Okt 2009


Die Wetenskap- en Kunstefees word jaarliks in Orania aangebied om dit vir elke kind in Orania moontlik te maak om die Wetenskap en Kunste eerstehands te beleef voordat hy/sy eendag 'n beroepskeuse moet maak. Almal is welkom jonk en oud.

Aardskip die toppunt van outarkiese huise lesing deur Ludwig en Retha Everson


Eerste aanbieding - Woensdag 30 September 2009 : 14H00 - 17H00
Tweede aanbieding - Donderdag 1 Oktober 2009 : 19H00 - 22H00
Derde aanbieding - Vrydag 2 Oktober 2009 : 11H00 - 13H00

Vir volledige program kliek op titel.

No comments:

Post a comment