Nou ja wat doen 'n mens as jy 'n Aardskip wil bou en jy soek 'n plan?
What do you do when you are looking for an Earthship design?
Ons het al die volgende gedoen -
This is what we did:1. 'n Hele klomp boeke gekoop en gelees. -
Bought and read many books- Ecohuizen deur Sergi Costa Duran
- Kleine Ecohuizen deur Simone Scheifer
- Earthship Volume I, II en III deur Michael Reynolds
- Comfort in any climate deur Michael Reynolds
- The Tire House Book deur Ed Paschich en Paula Hendricks
- Earthships deur Mischa Hewitt and Kevin Telfer
- The Renewable Energy Handbook deur William H Kemp
2. Selfs 'n DVD gekoop -
.. also a DVD- Garbage Warrior deur Oliver Hodge
Die dokumentêre film gaan oor Michael Reynolds3. Baie webwerwe bekyk -
Checked out many websites-Voorbeelde van inligting- en opleidingsentrum:Aardskip BrightonAardskip Fife Besoekers Sentrum
-Restaurant in wording in Nederland:Aardskip ZwolleAardskip Zwolle VideoAardskip ontwerp beginsels:Aardskip beginsels videoAardskip oorsprongAardskip plan en videos
4. Ons het ook met verskeie eienaars en ontwerpers gepraat -
We also made contact with a number of people- Vonkpos kontak met
Michael Reynolds, die oorspronklike ontwerper van Aardskepe
- Persoonlike kontak met
Kevan Trott, die projekleier van die Aardskip in Zwolle en eienaar van die skip in Frankryk
- Vonkpos kontak met
Mischa Hewit, die projekleier van die Aardskip in Brighton
- Vonkpos kontak met die eienaars van die aardskepe in
Spanje- Persoonlike kontak met die
Owaze klub wat intrumenteel was met die tot stand kom van die Zwolle aardskip.
- Vonkpos kontak met 'n Suid-Afrikaanse argitek in Orania.
5. Ons het ook al ons eie planne opgetrek. -
Our own floorplan
Eienskappe:- 3 slaapkamers -
bedrooms- 2 badkamers plus gaste toilet -
bathrooms plus extra toilet- Studeer/gastekamer -
Study- Sit- / eetkamer met fontein -
Dinningroom and lounge- Kombuis met solar-oond en natuurlik verkoelde yskas -
Kitchen wit solar oven- Oes van water / Gryswater / Swartwater -
Water harvesting and re-use- Solar verwarming / Fotoselle -
Solar heating and energy- Glaskas / Permakultuur -
GreenhouseResultaat -
ResultsOns is nog in onderhandeling met meerdere partye, maar die pryse wat gevra word vir so 'n ontwerp is veels te duur. Dit sal byna die selfde kos as die grond wat ons gaan koop. Die probleem is, die mense begryp nie die Suid-Afrikaanse situasie nie. Die Suid-Afrikaanse argitek in Orania is by verre die voordeligste.
Op die oomblik is daar nog niks definitief nie, maar ons dink ons het binnekort 'n oplossing.
Currently we have not made up our minds which party's offer we want to accept. Problem is that some people do not understand the situation in other countries and therefor price themselves out of the market. The most promising offer so far is to make use of the architect in Orania.