Monday 21 September 2009

We have been on Radio / Ons was op die Radio

For anybody who missed it. Information about Earthships and Project Aardskip was broadcasted by Radio Orania & Radio Pretoria.

Vir die mense wat dit gemis het. Informasie oor Projek Aardskip en Aardskepe was uitgesaai op Radio Orania & Radio Pretoria.

(Ludwig en Retha Everson)

Saturday 5 September 2009

We made news. / Ons is in die nuus.

On the "African Crisis" newspaper's website Jan Olifant posted a very positive article about our Project Aardskip and Earthships.

------------------------------

In die "African Crisis" internet-koerant het Jan Olifant 'n positiewe artikel gepubliseer oor Projek Aardskip.

Thursday 3 September 2009

Project Aardskip Presentation / Presentasie

Hier is 'n mooi presentasie oor Projek Aardskip in Afrikaans en Engels.
Kliek hier om die Afrikaanse presentasie af te laai.

Here is a presentation on Project Aardskip in English and Afrikaans.
Click on the picture to download the English presentation.


NB: Might be to slow without broad-band internet.

Wednesday 2 September 2009

Projek Aardskip Brosjure / Folder

'n Pragtige brosjure in Afrikaans, Nederlands en Engels, wat Projek Aardskip in diepte verduidelik verduidelik. Kliek hier om Afrikaanse brosjure af te laai.
Kliek op die afbeelding om Nederlandse brosjure af te laai.

We now have a folder on Project Aardskip in Afrikaans, English and Dutch.
For English please click here.
Click on the picture below to download the Dutch folder.

Tuesday 1 September 2009

Die Orania Wetenskap- en Kunstefees


29 Sept, 1 - 3 Okt 2009


Die Wetenskap- en Kunstefees word jaarliks in Orania aangebied om dit vir elke kind in Orania moontlik te maak om die Wetenskap en Kunste eerstehands te beleef voordat hy/sy eendag 'n beroepskeuse moet maak. Almal is welkom jonk en oud.

Aardskip die toppunt van outarkiese huise lesing deur Ludwig en Retha Everson


Eerste aanbieding - Woensdag 30 September 2009 : 14H00 - 17H00
Tweede aanbieding - Donderdag 1 Oktober 2009 : 19H00 - 22H00
Derde aanbieding - Vrydag 2 Oktober 2009 : 11H00 - 13H00

Vir volledige program kliek op titel.

The Earthship Toolkit

















I am busy reading the Earthship toolkit. Very usefull to find out more about how an Earthship differ from other buildings.

You can buy in at the Fife Earthship or through thier website.

-----

Ek is besig om 'n intersante boek oor Aardskepe te lees wat ek in Skotland gekoop het, kliek op die titel om die boek te koop.