Thursday, 18 March 2010

Vrywilligers / Volunteers

Ons wil aan al die vrywilligers wat al aangemeld het baie dankie sĂȘ. Dit is ongelooflik verblydend dat daar so baie mense is wat aangemeld het, al meer as twintig.

Ons het ongelukkig op die oomblik 'n klein probleem dat ons nog nie 'n stuk grond gekry nie.

Volgende maand gaan ek ook my vestig in Orania saam met my vrou en kinders, dan hoop ek dat dinge weer in 'n stroom versnelling sal kom.

-o0o-

We would like to thank all the people that volunteer for the Aardskip project. Thank you very much, it is great to see there are so many people that are prepare to help other people.

Unfortunately we have a slight delay in our project, due to the fact that we are not getting the ground that we wanted.

Next month I will be moving from the Netherlands to Orania in South Africa and then we will get things on tract again.

No comments:

Post a comment