Saturday 12 June 2010

Dorpsraad - vervolg

Is dit nou nie snaaks nie. Net wanneer jy dink alles is goed en besluit, dan is daar iemand anders wat nog 'n eier te lê het.

Die plek waar Aardskip Hawe moet kom is al vier keer gewysig en dit het miskien tyd geword om totsiens te sê vir die dorpsraad van Orania en te begin praat met Kambro. Kambro het groot voordele, want die erwe is groter en het geen nutsbedrywe nie en dit is waaroor aardskepe gaan.

-o0o-

Just when you think things converge then it is clear that the identified plot is still not good enough. Decided by a outsider. What a pity.

We will properly now start looking at a plot just outside Orania. Great we will also become outsiders. What the heck earthships is meant to be outside the town!!

No comments:

Post a Comment