Thursday, 28 October 2010

Vordering

Vordering is maar stadig, maar dit is wel daar.

Ons het nou besluit om te koop en dit is nou net 'n kwessie van hoe groot moet die erf wees.

Die argitek het die eerste skets geteken. Die huis sal met die watertenk en swartsel so 400 vkm beslaan.

Genoeg dak oppervlakte wees vir so 90 000 liter water hemel water per jaar (reƫnval 300 mm / jaar).

-o0o-

We will be looking at buying the property soon for the first earthship.
The ship will occupy about 400 sqm. The roof is large enough to catch about 90 000 litres of rain water per year.

-o0o-

No comments:

Post a comment