Wednesday 5 January 2011

Nuwe jaar nuwe idees - New year plan - 2011

We have thought it good to change our planning slightly.
Instead of first building our large earthship we decide to start with a one
bedroom earthship for renting. See picture.

As soon as the plans are cleared we will need a couple of volunteers.

-o0o-----------------------------------------

Aangesien ons planne nou al so lank talm het ons besluit om grond buite
Orania te koop en daar ons eerste konsep Aardskip op te sit. Dit sal 'n een
slaapamer wooneenheid wees. Sien skets.

Die voordeel is dat ons 'n oefen lopie kry vir ons eie Aardskip.

Sodra die planne goed gekeur is sal ons vrywiligers begin kontak.

Ludwig en Retha

3 comments:

  1. As julle nog vrywilligers nodig het, sal ek graag help. Ek het geen ondervinding in die konstruksie bedryf nie, maar ek wil graag meer van die bou van Aardskepe leer. Ek woon in Johannesburg, so sal dalk net naweke betrokke kan wees.

    ReplyDelete
  2. Willem dit sal wonderlik wees as jy kom help. Ek hou jou op hoogte.

    ReplyDelete