Saturday, 12 November 2011

Vordering - 2011-11-12 - Progress

Progress ... (6 layers)

View looking towards the south-west ...
Photo 4 09-11-2011 (layer 5 and lots of back filling)
Photo 3 04-11-2011 (layer 4 - bags)
Photo 2 31-10-2011 (layer 2 - bags)
Photo 1 27-10-2011 (layer 1 - tyers)

and the TEAM.

Vordering ... (6 lae)
Dit lyk of dit iets stadiger gaan, maar daar moes die week baie agter die
muur vul werk gedoen word.

Aansig van die noord-ooste ...

en die SPAN.


Ludwig en Retha
www.aardskip.com
2011/11/12

No comments:

Post a comment