Thursday 23 February 2012

Milestone 2 Mylpaal

Ons twee de inspeksie het goed gegaan. Die agter-, oos- en weste-muur van die aardskip is voltooi tot op dak hoogte.

The second inspection went well. The rear, east and west walls are complete
up to roof level.

Baie dankie aan almal wat gehelp het tot dus ver. Ook spesiale dank aan Renus en Andre vir hulle raad en bystand.

Earthship greetings / Aardskip groete
Ludwig, Retha, Jaco, Jacobus en Willem
www.aardskip.com
2012/02/23

No comments:

Post a Comment