Tuesday 26 June 2012

Rame en geute

Currently busy with building the frames for the front "glass wall". The frames are to support the aluminium window frames.

The test gutter at the back of the house works. The 30 mm of rain filled one of tanks with more than 2.5 kilo-litter.

========================

Besig met die bou van die voorste rame wat die aluminium vensterrame gaan huis huisves.

Ons toets geut agter die huis werk goed. (Daar moet nog 'n paar ding vas gemaak word.) Ons dak het met 30 mm reën meer as 2.5 kl water opgevang.

Groete van die span /Greeting from the team,
Ludwig, Retha, Frank en Danie
25 Junie 2012
http://www.aardskip.com kliek op BLOG / Click on BLOG

No comments:

Post a Comment