Friday, 7 September 2012

Belangrike besoekers - www.aardskip.com - VIP's

We had a group of three people from Bloemfontein. Anita, Tabo (Bloemfontein Council Member) and Desma. They were here to look at our earthship, to learn and feel and see. Their mission is to have many earthships (close to) in Bloemfontein. The principle will be they teach the people how to build their own house and at the same time how to be produce their own food.

-o0o------

Anita, Tabo en Desma gaan Bloem vir altyd verander. Hulle gaan sorg dat minder gegoede mense aardskepe gaan kry! Voedsel sekerheid is vir hulle belangrik. In die woorde van Tabo Olivier: "Ons gee werklose, arm, honger, huis-lose mense HOP huise, maar hulle bly arm, honger en werkloos. Die aardskip konsep gaan dit verander."

vriendelike groete
Ludwig en Retha Everson
6 September 2012

No comments:

Post a comment