Saturday 13 October 2012

Muur van blikkies, grond, strooi en skallie. - www.aardskip.com - Planter wall made from cans and cob.

Last week we had a break due to holiday and family visiting.

This week we completed the first planter wall with cob and cans. It is fairly strong, I will say just as strong as a similar wall made from bricks and cement.

-o0o------------------

Vorige week het ons 'n bietjie afgeneem, deels omdat ons familie hier was en dit was skool vakansie. Op die oomblik is dit slegs en ek en Hennie wat die werk doen.

Op die foto sien julle die plantebakmuur van blikkes en kob (strooi, klei en skalie). Soos julle kan sien het ons 'n paar blikkies sigbaar gemaak.

Groete
Ludwig, Retha en Hennie,

Aardskip donations / skenkings
Bank: ABSA
Swift code: ABSAZAJJ
Branch: 632005
Account name: LRHV Everson
Account nr: 9272495193
Reference: Aardskip

No comments:

Post a Comment