Die fotos wys die vyfde laag van die vloer en die muur van die ooste plantebak.
Die vloer lae is as volg:
1) Polistireen - tempratuur isolasie
2) Skalie - termiese massa
3) Karton - beskerm laag
4) Plastiek - damp isolasie
5) Grond en strooi - termiese massa en verharding
Daar kom nog twee lae:
1) Grond en skalie vir verder termiese massa en verharding
2) Seëllaag (Grond gemeng met sand en rou lynsaad olie of beesmis.)
Verder beplan ons in die gang om van die groot stukke skallie (soos leiklip) te gebruik.
-o0o------------------
Here you see the fifth layer of the floor and the start of the wall of the eastern planter.
Floor layers as follow:
1) Polystyrene for isolation
2) Scale for thermal mass
3) Carton to protect plastic
4) Plastic against damp
5) Mud and straw for strength and thermal mass
Two more layers still to be added to floor.
Groete
Ludwig, Retha en Hennie,
No comments:
Post a Comment