Thursday, 4 July 2013

Meer studente kom loer in by die www.aardskip.com - Students from Pukke - Goto the weblog for more info.

Op die foto sien julle 'n groep meesters en doktors graad studente wat kom in loer wat ons doen in Orania.

Hulle is van die Noordwes universiteit se Potchefstroom kampus en elke jaar gaan hulle op 'n industriele toer. Hulle besoek dan verskillende industrieƫ om blootstelling te kry. Die jaar is hulle 10 studente wat Mosselbaai toe gaan en oppad daarheen het hulle in Orania gestop.

-o0o----------------------------------------

The photo shows students from the university NWU in Potchefstroom. They are chemical masters and Ph.D. students on a industrial tour through South Africa.


Groete/Greeting
Ludwig, Retha & Arno Everson

No comments:

Post a comment